Witzenberg Motorklub

Witzenberg Motorklub Witzenberg Motorklub founded 1983.

Een of die ander was iemand se gunsteling!WP Super Saloons56A Mike Moore - PecoFormance Jaguar XJ6 V88A Neville Rossouw ...
06/06/2026

Een of die ander was iemand se gunsteling!

WP Super Saloons
56A Mike Moore - PecoFormance Jaguar XJ6 V8
8A Neville Rossouw - Masterparts Nissan Skyline V8

Wie was hier teenwoordig?SALM 75 LMB LangebaanwegDie wedrenne tussen die Mirage F1 en IIICZ was bloot geskep as alternat...
06/06/2026

Wie was hier teenwoordig?

SALM 75 LMB Langebaanweg

Die wedrenne tussen die Mirage F1 en IIICZ was bloot geskep as alternatiewe anntrekkingskrag vir die toeskouers en het gewis baie aandag getrek.

Maj Phillip Potgieter en die "Black Widow" Mirage III #800 het te staan gekom teen Luigi Viglietti in die ikoniese Ferrari F40 en dit was verbasend gelykop vir die eerste sowat 300m tot daardie kersie in die stert van die Mirage begin krag maak het.

Leon Booysen en die magtige Dodge Viper RT10 het te staan gekom teen die F1 Mirage met soortgelyke gevolge.

Die publiek die enigste wenners want hul kon iets uiters uniek en eksklusief geniet op LMB Langebaanweg.

Nog sal volg

The Rothmans Audi twins - Terry Moss and Chris Aberdein
05/06/2026

The Rothmans Audi twins - Terry Moss and Chris Aberdein

Absoluut niks het geklink soos die 3 rotor Mazdarati!
05/06/2026

Absoluut niks het geklink soos die 3 rotor Mazdarati!

Wie onthou?Vrydag 2 Oktober 1992 Hans Joachim Stuck (41) se eerste besoek aan die Killarney Internasionale Renbaan met d...
04/06/2026

Wie onthou?

Vrydag 2 Oktober 1992 Hans Joachim Stuck (41) se eerste besoek aan die Killarney Internasionale Renbaan met die debuut van die Audi Quattro Turbo GTO in Suid Afrika.

En hy het ge-"yodel" tydens die prysuitdeling Saterdag

Hulle was min verder van mekaar in die era. Dave Köpke en Jess Huggett
04/06/2026

Hulle was min verder van mekaar in die era. Dave Köpke en Jess Huggett

04/06/2026
19930213 WP Super Saloon Start - Jürgen zu Bentheim - Neville Rossouw - Luigi Marzocca - George Enslin - Richard Schreud...
04/06/2026

19930213 WP Super Saloon Start - Jürgen zu Bentheim - Neville Rossouw - Luigi Marzocca - George Enslin - Richard Schreuder - Gary Smith - Brian Thomson

2 Januarie 1992 en die Amerikaners besoek Goodwood Skougronde vir die eerste keer met hul "Late Model V8" monsters. Ivan...
23/05/2026

2 Januarie 1992 en die Amerikaners besoek Goodwood Skougronde vir die eerste keer met hul "Late Model V8" monsters. Ivan Russell - Jimmy Ray - Robert Townsend en Paul Banghart stel nie teleur in hul 575 perdekrag "Late Model Stock Cars"

Address

Strand

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Witzenberg Motorklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Witzenberg Motorklub:

Share