Berge Ondersteuners Komitee

Berge Ondersteuners Komitee Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Berge Ondersteuners Komitee, Sports Team, Kerkstraat, Strand.

Spot prize wenners!! Baie geluk !!
28/08/2026

Spot prize wenners!!
Baie geluk !!

28/08/2026

Baie geluk aan Ronel Groenewald wat ons nuutste Klub 100 wenner is. Geluk ook aan ons 'spot prize' wenners.
Sluit aan of jy mis uit!!

Ons trekking vir die maand vind plaas op Vrydagaand 28 Aug 18h00.Hoop ons sien almal daar.
24/08/2026

Ons trekking vir die maand vind plaas op Vrydagaand 28 Aug 18h00.

Hoop ons sien almal daar.

Hier is jul kans om saam te kom jol! Gratis en Verniet.Sien hoe onder 😍
17/08/2026

Hier is jul kans om saam te kom jol! Gratis en Verniet.
Sien hoe onder 😍

πŸ‰πŸ”₯ LIKE & SHARE EN WEN! πŸ”₯πŸ‰

WIil jy saam met ons die BOKJOL in VIP-styl kom beleef? πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ»

Ons gee jou die kans om by die geborgde VIP-tafel van Carmichael Xtreme Helderberg te sit! πŸ†

πŸŽ‰ Hier’s wat jy moet doen:
❀️ Like hierdie plasing
πŸ‘ Like Carmichael Xtreme Helderberg se blad
πŸ‘₯ Tag 7 van jou vriende wat jy saam wil bring om rugby te kyk
↗️ Share hierdie plasing

Dan staan jy ’n kans om saam met jou vriende die Springbokke πŸ‡ΏπŸ‡¦ vs New Zealand πŸ‡³πŸ‡Ώ in regte Bokjol-styl te geniet!

πŸ“… Saterdag, 22 Augustus 2026, 15h00
πŸ“ Berge Venue | Helderberg Rugbyklub

Groot rugby, lekker vibes… en ’n VIP-tafel geborg deur Xtreme Helderberg πŸ‰πŸ”₯

πŸ‘‰ LIKE. SHARE. TAG. EN WEN!

πŸ•• Die trekking gebeur Donderdag om 18:00.

06/08/2026
04/08/2026

πŸ‰ TV Rugby by Helderberg Rugbyklub! πŸ‰

'n Naweek propvol wΓͺreldklas rugby wag! Kom geniet al die aksie saam met ons, ysoue drankies, lekker kos en die beste rugby-atmosfeer.

πŸ“… Vrydag, 7 Augustus
πŸ‰ Stormers πŸ†š All Blacks
πŸ•– 19:00

πŸ“… Saterdag, 8 Augustus
πŸ‰ ArgentiniΓ« πŸ†š Suid-Afrika
πŸ•˜ 21:00

Bring jou familie en vriende en kom ondersteun saam by Helderberg Rugbyklub.

31/07/2026

Baie geluk Andrie Van Niekerk ons nuutste wenner van Klub 100.

Geluk Andrie Van Niekerk . Geniet jou prys!! πŸ’°
31/07/2026

Geluk Andrie Van Niekerk . Geniet jou prys!! πŸ’°

Address

Kerkstraat
Strand
7140

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Berge Ondersteuners Komitee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Berge Ondersteuners Komitee:

Shortcuts

Share

Category