Willie le Roux Rugbyfees/Festival

Willie le Roux Rugbyfees/Festival Kom geniet Willie le Roux Rugbyfees–propvol rugby-aksie, pret en talentontwikkeling vir jong spelers!

📸🏉 WILLIE LE ROUX RUGBYFEES 2026 🏉📸Die aksie op die veld was ongelooflik, en nou is dit tyd om die herinneringe te herle...
11/06/2026

📸🏉 WILLIE LE ROUX RUGBYFEES 2026 🏉📸

Die aksie op die veld was ongelooflik, en nou is dit tyd om die herinneringe te herleef!

Ons het die aksiefoto's van die verskillende spanne opgelaai. Ouers, spelers en ondersteuners kan die onderstaande skakels volg om die foto's van hul onderskeie spanne te besigtig en af te laai.

🔗 O/10A's
https://drive.google.com/drive/folders/18cyinGs6W75CyF7YyJV03yFokf2frgJX?usp=sharing
🔗O/11A's
https://drive.google.com/drive/folders/1XQ914u6WYmJzF74rolpzxcF7yGPnbuUG?usp=sharing
🔗O/11B's
https://drive.google.com/drive/folders/18y0xItJWGYvUlNtiev7YO2Nsh8DECK_Y?usp=sharing
🔗O/13A's
https://drive.google.com/drive/folders/1MdEmIhpEq9ReeY5qxjihXSIo5Zanvkhq?usp=sharing
🔗O/13B's
https://drive.google.com/drive/folders/1Y4X_4cCdYiDz_Fq-SPySBKVDZSKYLjvX?usp=sharing
🔗O/13C's
https://drive.google.com/drive/folders/16YQxLw2z9YHOKmTnKiwPvfklCalOOPtv?usp=sharing

Baie dankie aan al die spelers, afrigters, ouers, ondersteuners, borge en beamptes wat die Willie Le Roux Rugbyfees weer eens 'n groot sukses gemaak het.

Geniet die foto's en deel gerus julle gunsteling oomblikke met familie en vriende!

🏉🔥 DIE WILLIE LE ROUX RUGBYFEES IS TERUG IN 2027! 🔥🏉Merk solank die datums op jou kalender – 19 tot 23 Maart 2027! 📅Maak...
09/05/2026

🏉🔥 DIE WILLIE LE ROUX RUGBYFEES IS TERUG IN 2027! 🔥🏉

Merk solank die datums op jou kalender – 19 tot 23 Maart 2027! 📅

Maak gereed vir nóg groter wedstryde, ongelooflike gees, top rugbytalent en herinneringe wat vir altyd sal bly leef. Die Willie le Roux Rugbyfees bring weer skole, spelers, ondersteuners en rugbyliefhebbers van regoor die land bymekaar vir ’n week vol aksie en opwinding! 💥

🏆 Top skole-rugby
🎉 Ongelooflike atmosfeer
🤝 Vriendskappe vir ’n leeftyd
🏉 Rugby op sy beste

Meer besonderhede volg binnekort… maar een ding is seker — jy wil nie hierdie fees misloop nie!

📧 Vir navrae kontak gerus: [email protected]

Address

Laerskool Lochnerhof
Strand
7100

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Willie le Roux Rugbyfees/Festival posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Willie le Roux Rugbyfees/Festival:

Shortcuts

Share

Category