Kowie Park Sport Club

Kowie Park Sport Club Home of Hurricanes Rugby Club - Lady Canes netbal

Game day 💥
20/06/2026

Game day 💥

Ons is weer by die huis! Sien julle Saterdag🏉🔥
18/06/2026

Ons is weer by die huis!
Sien julle Saterdag🏉🔥

Al waaroor die hele dorp praat! 🤩Groot opwinding die naweek 💥
11/06/2026

Al waaroor die hele dorp praat! 🤩
Groot opwinding die naweek 💥

Ons is nou weer wakker die naweek is makker teen sy mater! 🙃 Ons travel  Zeerust RugbyKlub  toe die naweek vir harde rug...
10/06/2026

Ons is nou weer wakker die naweek is makker teen sy mater! 🙃

Ons travel Zeerust RugbyKlub toe die naweek vir harde rugby!

Happy Birthday Pres! Mervyn Taylor
08/06/2026

Happy Birthday Pres!
Mervyn Taylor

Taylor-made 62 vandag

Mens kan sê Mervyn is ”Taylor-made” vir sy taak as President van die Luiperd-rugbyunie.

Die president van die Unie is ‘n rugbyman deur en deur.

Hy is ‘n dienaar van die sport wat gerespekteer word van die raadsale van SA Rugby tot in klubgeledere in die verste uithoeke van die platteland.

Mervyn is ‘n inwoner van Potchefstroom sedert die vroeë 80s toe hy as ‘n student by die Puk ingeskryf is.

Studies was nie sy prioriteit nie, erken hy, en ‘n paar jaar later het hy hom by die Weermag en toe die Korrektiewe dienste aangesluit.

Mervyn het sy koshuis, Hombré, en die Weermagklub tien jaar lank van 1987 tot 1996 in die voorry verteenwoordig.

Hy het as ‘n spanbestuurder teruggekeer Puk toe toe Wessel van Rensburg hom aangestel het.

Hy is uiteindelik as die bestuurder van die Puk se Rugbyinstituut aangestel en was ook lank die voorsitter van die Studenterugby in die SA.

Ons rus bietjie die naweek! 🥱Sien julle weer volgende week😴
02/06/2026

Ons rus bietjie die naweek! 🥱
Sien julle weer volgende week😴

Rugby spelers het ook ñ sagte kant vra vir Pieter Ranft en C.F. Swart hulle wys dit vir ons gereeld met hulle moves op d...
30/05/2026

Rugby spelers het ook ñ sagte kant vra vir Pieter Ranft en C.F. Swart hulle wys dit vir ons gereeld met hulle moves op die veld!
Moet nie bang wees om te kom kyk nie hulle is nie net "hard" nie!

Sien jou 15:30 😉

Hier vir die bier🤤..... Agg askies vir die rugby! 😉Rodney Wouters wag so vir sy bier naby aan die eindfluitjie 🤫Sien jou...
29/05/2026

Hier vir die bier🤤..... Agg askies vir die rugby! 😉
Rodney Wouters wag so vir sy bier naby aan die eindfluitjie 🤫

Sien jou môre!

Saterdae is vir rugby en braai broodjies🤤Beskrem jou braaibroodjie teen jou skoonpa soos Altus van Wyk die bal beskerm.....
28/05/2026

Saterdae is vir rugby en braai broodjies🤤

Beskrem jou braaibroodjie teen jou skoonpa soos Altus van Wyk die bal beskerm...

Sien jou Saterdag😉

Uit en tuis by die huis! 🏠🏉Braai bietjie later , bring jou chomie vir n bier en klub rugby plesier! 🔥
26/05/2026

Uit en tuis by die huis! 🏠🏉
Braai bietjie later , bring jou chomie vir n bier en klub rugby plesier! 🔥

Address

Hoek Van Kowie & Fielding Straat
Stilfontein
2550

Telephone

+27767333289

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kowie Park Sport Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kowie Park Sport Club:

Share

Category