29/08/2026
Dit is altyd so lekker om kinders op die boot te he, vandag was dit Dirk en sy 2 seuns Nicolaas en Benjamin se b***t, die manne het 7 visse saam uitgebring om te braai en hierdie size poenskop weer veilig teruggeplaas in die water. Vir n 7 jarige seun om dit reg te kry om n spogvis terug te sit, wil gedoen wees, wel gedaan manne.