17/04/2026
๐ฅ SAHRSA SAFARI OUTDOOR SA OPE 2026 โ INSKRYWINGS NOU OOP! ๐ฅ
Die wagtyd is verby! Die Safari Outdoor SA Ope 2026 is hier, en inskrywings is amptelik *oop vir die publiek! ๐ฏ๐ฟ๐ฆ
Sluit by ons aan op Saterdag 9 Mei 2026 by die Bokkie Kritzinger Skietbaan, Joubertina, waar van die land se beste skuts mekaar gaan pak in โn dag van topklas kompetisie, presisie en passie.
๐ฅ Wat om te verwag:
โข Uitdagende bane
โข Sterk kompetisie
โข Goeie geselskap
โข Professionele aanbieding
๐
Datum: 9 Mei 2026
๐ Registrasie & Inskiet: 07:00 โ 08:30
๐ฏ Baan open: 08:45
๐ป Skryf nou in:
๐ http://www.sahuntingrifle.co.za
โ ๏ธ Beperkte plekke beskikbaar โ moenie uitmis nie!
Jagterklas is welkom en etes sal deur die dag beskikbaar wees. Die formele prysuitdeling sluit ook โn ete in.
Kom wees deel van een van die hoogtepunte op die skietkalender! ๐ช๐ฏ