Matchpoint Tennis School

Matchpoint Tennis School Matchpoint Tennis School is situated in Stellenbosch, with branches in Cape Town, Kuilsriver and Somerset West. We coach players of all levels and age groups

Coach Ingo se 0.11 span wen die Goud en Coach Theresa help die 0.13 spanne om die brons medalje in te palm by die Eikest...
18/03/2026

Coach Ingo se 0.11 span wen die Goud en Coach Theresa help die 0.13 spanne om die brons medalje in te palm by die Eikestad Dubbelstoernooi! Vuurwarm tennis!

A huge thank you to Wilson Tennis  for all the spoils! We are honoured to represent this incredible brand! Baie geluk aa...
18/02/2026

A huge thank you to Wilson Tennis for all the spoils! We are honoured to represent this incredible brand!

Baie geluk aan Carter Kruger (Seuns 0.11) en James Bekker (Seuns 0.9) wat albei hierdie naweek die Wilson Toernooi in hul ouderdomsgroep gewen het, Carter wen toe sommer albei, Sondag die WP en Saterdag die Wynlande s’n! 😀Baie geluk ook aan al ons spelers wat deelgeneem het! 💪

Mag ieder en elk ‘n Feesseisoen vol liefde en spesiale tye ervaar! Dankie vir ‘n ongelooflike jaar, ons sien uit na ‘n b...
24/12/2025

Mag ieder en elk ‘n Feesseisoen vol liefde en spesiale tye ervaar! Dankie vir ‘n ongelooflike jaar, ons sien uit na ‘n baie opwindende 2026!

Spesiale herinneringe is gemaak tussen ouers en kinders! Ons voel ongelooflik bevoorreg om die jaar se tennis op so hoě ...
10/12/2025

Spesiale herinneringe is gemaak tussen ouers en kinders! Ons voel ongelooflik bevoorreg om die jaar se tennis op so hoě noot af te sluit met sulke lekker mense! Bok van Blerk Calix Boer and Butcher

Sjoe maar dit is lekker wanneer die jong klomp hul talente uitleef op die groter arena! Ons afrigters het die 0.11 spann...
21/11/2025

Sjoe maar dit is lekker wanneer die jong klomp hul talente uitleef op die groter arena! Ons afrigters het die 0.11 spanne na die Ceres Toernooi geneem, die 0.9’s na GTA Toernooi op Stellenbosch en 2 spanne na die KFC Toernooi in Kuilsrivier!
Vyf spanne wen goud, twee silwer en een brons!
Hierdie resultate maak ons as die Matchpoint familie so oneindig trots. Dis moeilik om te glo wat mens kan vermag met opregte harde werk en toewyding tot elke liewe speler.

Die Matchpoint beker loop oor!!
15/11/2025

Die Matchpoint beker loop oor!!

In Oktober het ons afrigters vier  0.13 spanne van Eikestad vergesel na die PSA3 Hartenbos Toernooi. Daar was geskiedeni...
09/11/2025

In Oktober het ons afrigters vier 0.13 spanne van Eikestad vergesel na die PSA3 Hartenbos Toernooi. Daar was geskiedenis gemaak met al vier spanne wat goud verower het!!! Absoluut briljant.

“Pursue the things you love doing and then do them so well that people can’t take there eyes off of you”! - Maya Angelou
21/09/2025

“Pursue the things you love doing and then do them so well that people can’t take there eyes off of you”! - Maya Angelou

Ouer en Kind Dubbels! Nie eers die Kaapse reèn kon die opgewondenheid demp nie. Super spesiale oomblikke tussen die tenn...
26/08/2025

Ouer en Kind Dubbels! Nie eers die Kaapse reèn kon die opgewondenheid demp nie. Super spesiale oomblikke tussen die tenniskinders en hul ouers! Laerskool Mikro Primary Battery Centre Kuilsrivier KING CARS GROUP Wingfield Motors

Grace, timing, elegance - no one made the court look as beautiful as Roger did! A true artist in motion. Roger Federer
04/08/2025

Grace, timing, elegance - no one made the court look as beautiful as Roger did! A true artist in motion. Roger Federer

Die 0.13 spanne het in Maart onderskeidelik deelgeneem  aan die Grey Kollege en Oranje Meisies Nasionale Toernooie in di...
15/05/2025

Die 0.13 spanne het in Maart onderskeidelik deelgeneem aan die Grey Kollege en Oranje Meisies Nasionale Toernooie in die Vrystaat, waar die beste spanne in SA meeding. Ons seuns wen die toernooi en die dogters dring deur tot die semi finaal. Ongelooflike resultate!

Address

Doornbosch Street Stellenbosch
Stellenbosch

Opening Hours

Monday 06:00 - 19:00
Tuesday 06:30 - 19:00
Wednesday 06:30 - 19:00
Thursday 06:30 - 19:00
Friday 06:30 - 19:00
Saturday 06:30 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Matchpoint Tennis School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Matchpoint Tennis School:

Share