17/10/2011
Work[out]doors is 'n buitelug oefengroep vir mans. Jy kan enige iets van weermag-oefeninge tot oefeninge met buitebande, kettings en toue verwag. Die sukses lĂȘ in die feit dat 'n 'personal trainer' jou deur 'n spesifieke program vat, jou motiveer en