Lima Swem - Stellenbosch

Lima Swem - Stellenbosch Swimming for all (Kids & Adults)
Come & enjoy, the focus is always on safety, functionality, fun, elegant swimming & affective breathing! Join us.

Beginners always welcome! First lesson free! Adelaarstraat 15, Onderpapegaaiberg, Stellenbosch 2001 National Team: CP-ISRA Swimming World Games, Nottingham, England.
2002 National Team: Third IPC Swimming World Games, Mar del Plata, Argentina. BA Hons Psychology with Sport Psychology,
MA Industrial Psychology (2007)

Lima Swem is 'n bekostigbare manier om almal waterveilig te maak. Fokus is op asemhaling en spiergeheue.  Eerste sessie ...
09/10/2025

Lima Swem is 'n bekostigbare manier om almal waterveilig te maak. Fokus is op asemhaling en spiergeheue.
Eerste sessie is gratis.
Haal die meeste uit die somer en kom kyk wat aangaan. Jy het niks om te verloor nie..
Whatsup op 083 421 7794

Hier by Lima Swem word geglo almal moet effektief kan asem haal en elegant kan swem.  Leerproses vind in 'n vriendelike ...
20/02/2025

Hier by Lima Swem word geglo almal moet effektief kan asem haal en elegant kan swem. Leerproses vind in 'n vriendelike omgewing en in natuur plaas.
Almal welkom.
Kontak: 083 421 7794

16/02/2025

Almal -oud en jonk - welkom by Lima Swem.
Kontak my asb op whatsup. Nr. 0834217794

Ek het springbok klere in swem en help graag om mense effektief en egalig te leer swem.
Herinner alle voornemende swemmers dat die leerproses 'n reis is. Geduld met self is dikwels nodig.
Erste sessie is gratis. Wat het jy om te verloor.

16/01/2022

Water was gister baie lekker warm. Al die swemmers, groot en klein, het hul self gate uit geniet.

Efektiewe swem vaardighede is belangrik.
03/01/2022

Efektiewe swem vaardighede is belangrik.

Address

Adelaarstraat 15
Stellenbosch
7600

Opening Hours

Monday 00:00 - 18:00
Wednesday 15:00 - 19:00
Thursday 10:00 - 19:00
Friday 13:00 - 18:00
Saturday 10:00 - 15:00

Telephone

+27834217794

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lima Swem - Stellenbosch posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share