Hugenote Rugby Akademie

Hugenote Rugby Akademie HUGENOTE RUGBY AKADEMIE is daar om jong rugby spelers se basiese vaardighede te verbeter. Veiligheid is prioriteit nommer een! Word deel van die LEGENDE!!!!

Hugenote se rugby akademie is terug en reg om die toekomstige Hugenote legendes te verwelkom. Vir enige navrae kontak vi...
08/10/2024

Hugenote se rugby akademie is terug en reg om die toekomstige Hugenote legendes te verwelkom.

Vir enige navrae kontak vir Heinrich of Rudolf.

Ons het die tyd bereik waar ons mense se lewens kan red deur om by die huis te bly.So moeilik soos wat dit is, is dit no...
25/03/2020

Ons het die tyd bereik waar ons mense se lewens kan red deur om by die huis te bly.
So moeilik soos wat dit is, is dit nodig sodat ons later kan aangaan met die dinge waarvoor ons lief is.

Hugenote Rugby Akademie sal gesluit wees gedurende die 21day Lockdown.
Datums waneer ons weer begin met oefeninge sal deurgegee word hier op die blad.

Ons sal soveel moontlike video's oplaai van oefening wat kids by die huis kan doen om vaardighede op te skerp.

Wees veilig.

Groete
Hugenote Rugby Akademie

Geen AKADEMIE oefening vandag nie agv die reen.. Die sessies van vandag dra oor na more 16:45Hugenote Rugby Akademie Gro...
11/03/2020

Geen AKADEMIE oefening vandag nie agv die reen.. Die sessies van vandag dra oor na more 16:45

Hugenote Rugby Akademie Groete

Inskrywingsvorm vir Hugenote Rugby Akademie.
03/03/2020

Inskrywingsvorm vir Hugenote Rugby Akademie.

Address

Paul Krugersoord
Springs
1559

Opening Hours

Monday 16:15 - 17:45
Tuesday 16:15 - 17:45
Wednesday 16:15 - 17:00
Thursday 16:15 - 17:00

Telephone

+27761786352

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hugenote Rugby Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hugenote Rugby Akademie:

Share

Category