29/01/2020
AANDAG!!!!!!!!!!!!
Alle Fietsryers
Ons begin n NUWE fietsry club in Namakwaland en wil graag al die fietsryers betrokke kry en meer geleenthede en byeenkomste reel. Ons wil ook skole in die Namakwaland area betrokke kry en n Skole reeks op die been bring. Alle belangstellendes kan met ons kontak maak by tel 0277123570 of kan ons besoek by 6 Tolweg by Pro Sports Hoop om spoedig van u te hoor