Senekal Netbalklub

Senekal Netbalklub All accomplishments start with a first step, a first leap, and a first push in the right direction

Trots!!!
18/05/2025

Trots!!!

*Senekal se netbalspan het gister hul eerste toernooi gespeel, en al het die telling nie hul harde werk gewys nie, het h...
18/05/2025

*Senekal se netbalspan het gister hul eerste toernooi gespeel, en al het die telling nie hul harde werk gewys nie, het hulle hul harte uitgegee en dit vreeslik geniet! Die spanwerk, deursettingsvermoë en sportmangees wat hulle getoon het, het ons ongelooflik trots gemaak. Dit is net die begin—baie meer oorwinnings, lesse en lekker lag lê voor! Welgedaan Girls trots op julle!"**
One day down, one to go
Julle het dit, wen of verloor bly die belagrikste om dit net te GENIET!!
🤗🏐👏

Girls is hard aan die oefen !!!(Photos to follow)"Netball is not just a game, it's a test of strength, speed, agility, a...
02/02/2025

Girls is hard aan die oefen !!!
(Photos to follow)

"Netball is not just a game, it's a test of strength, speed, agility, and endurance. But most importantly, it's a test of heart, determination, and teamwork. So, go out there and give it your all!"

Go Go Go Girls
YOU'VE GOT THIS
Julle maak ons trots
(The best is yet to come)

"May my feet be swift, my hands be sure, and my heart be filled with the courage to play with purpose and passion, knowing that I am stronger than I think, braver than I feel, and capable of achieving greatness, on and off the court."

Almal welkom
Dinsdae en Donderdae
17:30/45-19:00/30

29/01/2025
Baie dankie aan almal wat die dag ondersteun het.Julle was almal tops.Senekal gemeentskap,Rosendal,Ford Bethlehem dankie...
27/01/2025

Baie dankie aan almal wat die dag ondersteun het.
Julle was almal tops.
Senekal gemeentskap,Rosendal,Ford Bethlehem dankie vir julle.
Al die ondersteuners dankie
Al die stalletjies baie dankie
Theunissen span dankie dat julle n friendly kom speel het en somer nog deel geneem het en dat julle so lekker gekuier het dat hulle nie wou loop nie🤣😎 , die klomp wat van Marquard & buite/Rondom Senekal julle almal wat van oral gekom het en die dag onvergeetlik gemaak het..
Dan almal wat geblaas het,tyd gehou het score gehou het julle BAIE dankie sonder julle sou die dag nie kon wees nie
Rakina,Sonika,Wanda,Chanel,Shanelle,Anje,Danie,Iranda,E-loise, Dirk ,Antionette,Angie, Avalon,Karen en haar kids, Heleine,
Uit ons harte baie dankie
Ons sien julle met die volgende 1 weer

Netbal Groete
Senekal Netbalklub

altyd welkom.
Ons oefen Dinsdae en Donderdae aande 17:30/45 -19:00/30 Laerskool bane.
Kontak gerus 079 8839954 / 0810202423 as julle ons whatsapp groep wil join.

What a amazing day! Net so paar fotos van ons Netbaldag vir Marioné.Dankie vir almal wat die dag die moontlik gemaak het...
19/01/2025

What a amazing day!
Net so paar fotos van ons Netbaldag vir Marioné.
Dankie vir almal wat die dag die moontlik gemaak het.🙏🏼 (Photos to follow)

ALMAL WELKOM!Kom wees deel van n lekker pret dag Saterdag 18 JanuarieVanaf 12:00Main Game begin 13:00Gemengde Games begi...
02/01/2025

ALMAL WELKOM!
Kom wees deel van n lekker pret dag

Saterdag 18 Januarie
Vanaf 12:00
Main Game begin 13:00
Gemengde Games begin 13:45

Stalletjie welkom (Gratis)
Skakel vir Zelmarie vir meer inligting.
(sel nom op poster)
Stalletjies sal van 12:00 oop wees.

Ons sien uit om almal daar te hê!
Netbal groete.
Senekal Netbalklub

13/11/2024

Senekal Netbalklub
Fondsinsameling vir Marioné

Kom skryf julle span in en geniet die dag met gees saam. Verskeie wedstryde, spanne moet gereed wees teen 12h30

📲 Kontak Alice-Ann by 078 626 6405 om julle span in te skryf.

📲 Om 'n stalletjie te boek kontak Zelmarie by 083 383 1640

📆 18 Januarie 2025, vanaf 12h30
📍 Primêreskool, Senekal - Netbal bane

08/11/2024

Address

Primary School
Senekal
9600

Opening Hours

Tuesday 18:45 - 19:30
Thursday 06:45 - 19:30

Telephone

+27810202423

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Senekal Netbalklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Senekal Netbalklub:

Share

Category