EAGLE STARS RFC

EAGLE STARS RFC Eagle Stars RFC was founded in 1989 and is affiliated under SWD Rugby Union.

Eagle Stars ons droom nie meer nie, ons het dit waarheid gemaak.Ons wil graag eers dankie sΓͺ aan ons Vader in die hemel ...
31/08/2026

Eagle Stars ons droom nie meer nie, ons het dit waarheid gemaak.
Ons wil graag eers dankie sΓͺ aan ons Vader in die hemel vir ons talentvolle spelers, dan wil ons dankie sΓͺ aan die bestuur wat so baie gedoen het agter die skerms.

En aan ons coaches dankie vir die training wat ons reg gemaak het vir elke match dankie vir die geloof wat julle in ons geplaas het dat ons kan enige iets doen so lank ons die plan volg en mekaar vertrou, 'n span kan net goed funksie as die spelers mekaar en en die coaches vertrou.

En aan ons supporters die ysters wat nooit gebuig het no matter the outcome die Wat Bly gesing het wanneer ons koppe gesak het, julle is die siel van die klub die vΓͺr reisie op julle onkoste bewys net julle bloei groen saam ons, weereens baie baie dankie.
2027 hier kom ons πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯
#

Eagle Stars.       #
30/08/2026

Eagle Stars.
#

30/08/2026

Your A1 man of the match
Royston Dirk.
#

Your score sheet against Riversdale Blues  by die Blou Sedgefield Eagle Stars bo πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯    #
30/08/2026

Your score sheet against Riversdale Blues by die Blou Sedgefield Eagle Stars bo πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯
#

Your teams facing Riversdale blues RFC         #
28/08/2026

Your teams facing Riversdale blues RFC
#

The final game of round 2So ons soek almal op grassy Park ons kort jonk en oud ons kort almal    #
26/08/2026

The final game of round 2
So ons soek almal op grassy Park ons kort jonk en oud ons kort almal
#

New kit new attitude.       #
24/08/2026

New kit new attitude.
#

More eagle star van fans die is nie amptelik nie maar dit is is hoe die log lyk.    #
23/08/2026

More eagle star van fans die is nie amptelik nie maar dit is is hoe die log lyk.
#

Address

Rooikraans Laan
Sedgefield
6573

Telephone

+27788602825

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EAGLE STARS RFC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to EAGLE STARS RFC:

Shortcuts

Share

Category