Mosselbaai pluimbal klub /Mossel Bay Badminton Club

Mosselbaai pluimbal klub /Mossel Bay Badminton Club Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mosselbaai pluimbal klub /Mossel Bay Badminton Club, Sports Team, Sedgefield.

Mosselbaai  Van Riebeeck stadion.
23/08/2026

Mosselbaai
Van Riebeeck stadion.

Weer n suksesvolle aand gehad saam die Muurbal span van Mosselbaai As hy wil kom saam speel is jy baie welkomDinsdae en ...
04/03/2026

Weer n suksesvolle aand gehad saam die Muurbal span van Mosselbaai

As hy wil kom saam speel is jy baie welkom
Dinsdae en Donderdae aande by die van Riebeeck stadion Mosselbaai

Heerlik aand gehad saam met die muurbal klub van Mosselbaai.As jy wil kom saam speel is jy baie welkom. Dinsdae en Donde...
25/02/2026

Heerlik aand gehad saam met die muurbal klub van Mosselbaai.

As jy wil kom saam speel is jy baie welkom.
Dinsdae en Donderdae aande van 7 tot 10
Van Riebeeck stadion Mosselbaai

Ons het n fun aand gehad die 12de February vir Valentine dag.Kom speel saam ons Dinsdae en Donderdae aande by die van Ri...
18/02/2026

Ons het n fun aand gehad die 12de February vir Valentine dag.

Kom speel saam ons Dinsdae en Donderdae aande by die van Riebeeck stadion Mosselbaai vanaf 7 uud tot 10 uur

.Mosselbaai het 3 Spanne in geskryf Joey en Coenie Patrys en AttieJJ en Elaine
08/02/2026

.Mosselbaai het 3 Spanne in geskryf
Joey en Coenie
Patrys en Attie
JJ en Elaine

Dankie John-John van Droogenbroeck , Elaine, Joey Nel  Coenie, Attie en Patrys Henning dat jule bereid was om by Stilbaa...
07/02/2026

Dankie John-John van Droogenbroeck , Elaine, Joey Nel Coenie, Attie en Patrys Henning dat jule bereid was om by Stilbaai n Eden wedstryd te gaan speel het.

Baie dankie aan Stilbaai vir die event. Ons dit vreeslik geniet om die dag by jule te spandeer en te speel.

Met n blye hart het ons as Mosselbaai pluimbal klub /Mossel Bay Badminton  Club ons jaar 2025 met n lekker braai en prys...
09/11/2025

Met n blye hart het ons as Mosselbaai pluimbal klub /Mossel Bay Badminton Club ons jaar 2025 met n lekker braai en prysuitdeling afgesluit.

Baie geluk aan al die spelers met hul wenne en sertifikate.

Baie dankie aan elk een wat dit die moeite werd gemaak het om dit by te woon.
2026 gaan ons nog grootter groei.
Vanjaar het ons nuwe lede by gekry asook 2 nuwe Junior spelers.
Geseende 2025 en wees veilig
Sien weer 2026
Jy is welkom om my te kontak as jy wil saan speel in die nuwe jaar.

Baie dankie aan almal wat vandag, 24 September 2025 aan die pluimbal, vir die Mosselbaai Sport Fees deel geneem hetBaie ...
24/09/2025

Baie dankie aan almal wat vandag, 24 September 2025 aan die pluimbal, vir die Mosselbaai Sport Fees deel geneem het

Baie geluk ook aan al die spelers met hul wen.

Baie dankie ook aan Hanlie, ons voorsitter vir al die reelings

As jy wil kom saamspeel is jy welkom. Dinsdae en Donderdae aande by die van Riebeeck stadion Mosselbaai vanaf 7 uur tot 10 uur

Mosselbay teen Sedgesfield
13/08/2025

Mosselbay teen Sedgesfield

So  neem  ons weer eens afskeid van  n  nuwe pluimbal vriend van Belgie  na n paar maande by ons. Cedric Vanhamme and fa...
09/08/2025

So neem ons weer eens afskeid van n nuwe pluimbal vriend van Belgie na n paar maande by ons.

Cedric Vanhamme and family enjoy your last month in South Africa. Be safe.

Address

Sedgefield

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mosselbaai pluimbal klub /Mossel Bay Badminton Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share