30/10/2026
🏔️🔥 **JOU POTFEES-ARMBAND IS NOU NÓG MEER WERD!**
Dink jy die pret stop by Potfees? DINK WEER! 😎
Ons vriende by **Idwala Adventures** gee jou **20% AFSLAG** wanneer jy jou Potfees-armband wys! 🎉
Dis reg! Geniet Potfees én maak sommer 'n hele avontuur-naweek daarvan! 🧗♂️🌄
📅 **Saterdag 31 Oktober:** 10:00–16:00
📅 **Sondag 1 November:** 10:00–15:00
🎟️ **Jou Potfees-armband = 20% afslag!**
'n Groot DANKIE aan Idwala Adventures wat help om Potfees 2026 nóg meer spesiaal te maak! 💚🧡
👇 **TAG iemand wat saam met jou 'n bietjie avontuur nodig het!**