GHS Klub 23

GHS Klub 23 Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from GHS Klub 23, Sport & recreation, 45 Marais Street, Schoemansville.

11/09/2024

Loer asb hieronder, vir enigiemand wat ons Laerskool Generaal Hendrik Schoeman in Hartbeespoort wil bevorder en leerlinge wil bemag.
Vir slegs R50pm kan jy ook 'n blywende impak maak.
www.klub23.co.za

Sien almal daar!
08/03/2024

Sien almal daar!

01/03/2024
Ons sien Baie uit na die Rugby seisoen! Bestel joune nou 🫵
21/02/2024

Ons sien Baie uit na die Rugby seisoen!

Bestel joune nou 🫵

Baie Dankie aan almal wat saam ons gefliek het! Dit was n fees 🍿🎬
17/02/2024

Baie Dankie aan almal wat saam ons gefliek het! Dit was n fees 🍿🎬

Doen alles tot eer van God.1 Korintiërs 10:31Ons d**k vandag aan al die atlete wat deelneem by die Top10 byeenkoms. Jull...
03/02/2024

Doen alles tot eer van God.
1 Korintiërs 10:31

Ons d**k vandag aan al die atlete wat deelneem by die Top10 byeenkoms. Julle maak ons reeds trots - hou so aan!

Terwyl Schoemies lekker gerus het, het Klub23 nie gras onder ons voete laat groei nie. Ons kon met trots die opknap van ...
18/01/2024

Terwyl Schoemies lekker gerus het, het Klub23 nie gras onder ons voete laat groei nie.

Ons kon met trots die opknap van die verspringputtte onderneem en ons sien uit daarna dat die kinders dit kan geniet by môre se huissport.

Baie sterkte an al ons atlete!

Mag elke Schoemie flink vaar in 2024! Seënwense en voorspoed aan elke leerder, ouer, onderwyser en afrigter. Mag GHS die...
17/01/2024

Mag elke Schoemie flink vaar in 2024!

Seënwense en voorspoed aan elke leerder, ouer, onderwyser en afrigter. Mag GHS die jaar net sterker word.

Ons glo in julle!

Klub23 se Rugbykliniek was n groot sukses. Ons kinders het baie geleer en is opgewonde vir die rugbyseisoen wat voorlê!
02/12/2023

Klub23 se Rugbykliniek was n groot sukses. Ons kinders het baie geleer en is opgewonde vir die rugbyseisoen wat voorlê!

KLUB23 ondersteun GHS se gholfdag.
02/12/2023

KLUB23 ondersteun GHS se gholfdag.

Moet nie die Klub23 Rugbykliniek misloop nie!1 Des 2023, 14:30 te GHS A-VeldGratis toegang vir alle GHS en Wolverines sp...
23/11/2023

Moet nie die Klub23 Rugbykliniek misloop nie!

1 Des 2023, 14:30 te GHS A-Veld

Gratis toegang vir alle GHS en Wolverines spelers.

Kontak ons gerus vir meer inligting.

Address

45 Marais Street
Schoemansville
0216

Telephone

+27844444510

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GHS Klub 23 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to GHS Klub 23:

Share