Sasolburg Bowling club

Sasolburg Bowling club Sasolburg Bowling Club.

Ons het onlangs ons derby teen Heilbron gehou. Baie geluk aan span Heilbron wat gewen het.
25/08/2026

Ons het onlangs ons derby teen Heilbron gehou. Baie geluk aan span Heilbron wat gewen het.

Onlangs is die eerste Junior Masters aangebied in Sedibeng. Baie geluk aan Lewies wat met goud weggestap het.
18/08/2026

Onlangs is die eerste Junior Masters aangebied in Sedibeng. Baie geluk aan Lewies wat met goud weggestap het.

The Champ of Champs took place over the weekend. Of course SBC was represented. Tanya took gold and Alex silver. Well do...
18/08/2026

The Champ of Champs took place over the weekend. Of course SBC was represented. Tanya took gold and Alex silver. Well done!!!

Nog fotos van die Derby.
03/08/2026

Nog fotos van die Derby.

Dit was n besige naweek by SRK, want dit was die jaarlikse DERBY teen Secunda. Daar is gedans Vrydagaand, Saterdag was a...
03/08/2026

Dit was n besige naweek by SRK, want dit was die jaarlikse DERBY teen Secunda. Daar is gedans Vrydagaand, Saterdag was almal reg vir die spel en Sondag het ons afgesluit met n heerlike ontbyt. Baie dankie aan elkeen wat bygedra het om die naweek n sukses te maak. Natuurlik het Sasolburg gewen. Meer fotos volg.

Nico en sy orkes het bietjie musiek verskaf by die klub. Heerlike aand.
28/07/2026

Nico en sy orkes het bietjie musiek verskaf by die klub. Heerlike aand.

Baie sterkte aan ons voornemende vlak 1 afrigters. Hulle is onlangs ge evalueer. Ons wag vir die uitslae!!!
02/07/2026

Baie sterkte aan ons voornemende vlak 1 afrigters. Hulle is onlangs ge evalueer. Ons wag vir die uitslae!!!

Sedibeng masters is die naweek van 13 en 14 Junie gespeel. Baie geluk aan die wenners. Louwtjie en Serita het beside sil...
17/06/2026

Sedibeng masters is die naweek van 13 en 14 Junie gespeel. Baie geluk aan die wenners. Louwtjie en Serita het beside silwer medaljes verower

Saterdag 13 Junie het Jenny n heerlike chicken event gereel. Dit was sommer vet pret.
17/06/2026

Saterdag 13 Junie het Jenny n heerlike chicken event gereel. Dit was sommer vet pret.

Vrydag 12 Junie kon Rassie nie die Joker kry nie.
17/06/2026

Vrydag 12 Junie kon Rassie nie die Joker kry nie.

Address

Harry Smith Street
Sasolburg
1947

Opening Hours

Tuesday 14:00 - 20:00
Wednesday 14:00 - 20:00
Thursday 14:00 - 20:00
Friday 13:00 - 21:00
Saturday 11:00 - 21:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sasolburg Bowling club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sasolburg Bowling club:

Shortcuts

Share

Category