Riverside Equestrian Centre

Riverside Equestrian Centre A stunning stable yard offering stabling and lessons for the competitive as well as recreational ride

08/09/2026
19/08/2026

Western Mounted Games National 2026, here we come!!




🤣 Die perde sê dis AUGUSTUS… en hulle kan nie meer stilbly nie! 🐴🎉Nuwe maand. Nuwe doelwitte. Nuwe avonture.Of jy nog al...
04/08/2026

🤣 Die perde sê dis AUGUSTUS… en hulle kan nie meer stilbly nie! 🐴🎉
Nuwe maand. Nuwe doelwitte. Nuwe avonture.
Of jy nog altyd wou leer ry, of weer in die saal wil klim – Augustus is die perfekte tyd om te begin!

🌟 Pret vir alle ouderdomme
🐎 Beginners tot gevorderde ruiters
💙 Vriendskappe, selfvertroue en hope perdepret!

📍 Riverside Equestrian Centre – Dayspring, Sasolburg
📞 Santie Walters – 082 602 7451

Kom ry saam… want die beste herinneringe word in die saal gemaak! ❤️🐴

Ons harte bars van Trots!!!
03/08/2026

Ons harte bars van Trots!!!

Interessante oggend vanoggend, ryp op die grond en in die perde se hare!!!Mis trek eers 09h00 in, maar dit stop beslis n...
25/07/2026

Interessante oggend vanoggend, ryp op die grond en in die perde se hare!!!

Mis trek eers 09h00 in, maar dit stop beslis nie die ruiters nie!!

Kayla Heyns en Twilight het Saterdag aan die SANESA Hoërskool kampioenskappe deelgeneem waar hulle Gauteng, verteenwoord...
20/07/2026

Kayla Heyns en Twilight het Saterdag aan die SANESA Hoërskool kampioenskappe deelgeneem waar hulle Gauteng, verteenwoordig het.

Die twee is 'n pragtige kombinasie en ons kan dit in hulle prestasies sien. Klas het het 35 ruiters gehad en Klas 2, 34 ruiters.

Kayla stap weg met 'n 20ste plek in klas 1 en 'n 10de plek in klas 2.

Baie geluk julle, ons is Super trots op julle XxX

Well done, coach Silvia XxX

Pony camp - when you can ride lots of different horses and for as long as you want!
15/07/2026

Pony camp - when you can ride lots of different horses and for as long as you want!

Clean horse manure, in 40 kg bags, available for the avid gardener. Self collect
12/07/2026

Clean horse manure, in 40 kg bags, available for the avid gardener.

Self collect

Address

Farm 49 Dayspring Sasolburg
Sasolburg
1947

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27826027451

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Riverside Equestrian Centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Riverside Equestrian Centre:

Shortcuts

Share