Sannieshof Rugby Club

Sannieshof Rugby Club Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Sannieshof Rugby Club, Sports Club, Hospital Street, Sannieshof.

Westransvaal Leeus vs Lichtenburg 22/04/2023
24/04/2023

Westransvaal Leeus vs Lichtenburg 22/04/2023

Ons sê baie dankie vir al die ondersteuning wat ons van almal af kry! Sien julle weer die naweek langs die veld!!Almal w...
19/04/2023

Ons sê baie dankie vir al die ondersteuning wat ons van almal af kry!
Sien julle weer die naweek langs die veld!!
Almal welkom!

Die nuwe season is op ons! Ons skop 15:00 af so dit gaan darm nie te koud wees nie so trek almal saam en hoop om almal d...
13/04/2023

Die nuwe season is op ons!
Ons skop 15:00 af so dit gaan darm nie te koud wees nie so trek almal saam en hoop om almal daar te sien!

Dankie vir almal se getroue ondersteuning!

Ons hoop om al ons getroue ondersteuners weer langs die veld te sien Saterdag 23 Julie 2022!Afskop sal 15:30 weesDankie ...
21/07/2022

Ons hoop om al ons getroue ondersteuners weer langs die veld te sien Saterdag 23 Julie 2022!
Afskop sal 15:30 wees

Dankie vir almal se ondersteuning deur die jaar!

Sien julle weer daar!!

Saterdag is weer sulke tyd!! Ons sal daarvan hou as die veld weer vol toeskouers staan! Ons waardeer almal se getrou ond...
21/04/2022

Saterdag is weer sulke tyd!!
Ons sal daarvan hou as die veld weer vol toeskouers staan!
Ons waardeer almal se getrou ondersteuning!
Sien julle daar!

Sannieshof vs Potch Dorp
30/04/2019

Sannieshof vs Potch Dorp

24/03/2019

Ons wil net graag al die ondersteuners bedank , wat gister by die wedstryd was dit word opreg waardeer. Volgende tuis wedstryd is 4 Mei, teen potch dorp.

20/03/2019

Sannieshof Rugby Club vs Westonaria

23 Maart 2019

16:00

H/S Sannieshof

1ste liga wedstryd

14/03/2019

Fixtures
23 Maart 2019 - Tuis
Westonaria
30 Maart 2019 - weg
Hartbeesfontein
13 April 2019 - weg
Ikageng
4 Mei 2019 - tuis
Potch Dorp
11 Mei 2019 - weg
Vryburg
18 Mei 2019 - tuis
Zeerust
25 Mei 2019 - weg
Lonmin
1 Junie 2019 - tuis
Hurricanes
8 Junie 2019 - tuis
Leeudornigstad
15 Junie 2019 - weg
Koster

Friendly vs Vryburg
13/03/2019

Friendly vs Vryburg

Address

Hospital Street
Sannieshof

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sannieshof Rugby Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category