Synergy Fishing

Synergy Fishing Synergy Fishing, same quality for less. Made by anglers for anglers. Join our colony and see what the buzz is about🐝

Ons wil graag vir Salomie geluk wens met haar prestasie as Dames hengelaar van die 2025/2026 Hengelseisoen in die "Angli...
26/08/2026

Ons wil graag vir Salomie geluk wens met haar prestasie as Dames hengelaar van die 2025/2026 Hengelseisoen in die "Angling profesional league".

Trevor het die naweek deel geneem aan n Elite wat by Olifantsnek aangebied was.Die vis was bitter moeilik maar hy kon di...
24/08/2026

Trevor het die naweek deel geneem aan n Elite wat by Olifantsnek aangebied was.

Die vis was bitter moeilik maar hy kon die dag algeheel wen met kwaliteit dips aan sy kant.

Soos die vorige keer, het hy begin met die staatmaker van Bizz B en Fizzy pine. Met die ander stok moes daar kort kort veraderinge gemaak word om hom ook aan die gang te kry.

6 van sy 8 vis het hy gevang met Harde Cinnamon flouts wat hy besig is om te toets-n moet vir Olifantsnek!

Trevor hengel die afgelope saterdag n proac by Olifantsnek.Hy behaal n 2de plek algeheel met 15 vis vir net so oor die 7...
11/08/2026

Trevor hengel die afgelope saterdag n proac by Olifantsnek.

Hy behaal n 2de plek algeheel met 15 vis vir net so oor die 7kg.

Sy kombinasies was as volg.

BuzzB met fizzy pine
BuzzB met poison ivy
Tax en honey

Hengel groete

RHK het Sondag 5 Julie hulle Klub Komp gehou by Olifantsnek dam.Soos almal weet is die vis deesdae baie moeilik en is jy...
06/07/2026

RHK het Sondag 5 Julie hulle Klub Komp gehou by Olifantsnek dam.

Soos almal weet is die vis deesdae baie moeilik en is jy gelukkig as jy n paar vissies in die net kan sit.

Xania Vorster van Synergy het ʼn 1ste plek by die dames en 2de overall gevat met 5 vis, 3.4kg.

Synergy se produkte wat sy gebruik het:🎣

Tax & Honey
Lood & Skoon Anys
Florex & Bloekom

Synergy Groete🐝

Xania Vorster van Synergy Fishing was die naweek by die Sasacc Capping & Awards Ceremony waar sy offisieel haar Protea T...
15/06/2026

Xania Vorster van Synergy Fishing was die naweek by die Sasacc Capping & Awards Ceremony waar sy offisieel haar Protea Titel verwerf het by die Dames Oewerhengel afdeling.

Synergy Fishing is baie trots op haar harde werk en deursettingsvermoë om so n spesiale toekenning te kan verdien.

Baie Geluk met die Groen en Goud,dra dit met trots.🇿🇦🎣
Groete Synergy Fishing🐝

Dewald het die naweek proewe gehengel by Concentrator Dam en 11 vis met n gewig van 10kg gevang.🎣Sy keuse van dip komben...
15/06/2026

Dewald het die naweek proewe gehengel by Concentrator Dam en 11 vis met n gewig van 10kg gevang.🎣

Sy keuse van dip kombenasie was:
● Lood🐝
●Banana Split🐝
●Garlic🐝

Baie geluk Dewald
Synergy Groete🎣

22/04/2026




🎣🎣🎣💪🏻
23/02/2026

🎣🎣🎣💪🏻

Synergy Fishing hopping on the trend!!!🐝          🎣🎣🎣
05/02/2026

Synergy Fishing hopping on the trend!!!🐝

🎣🎣🎣

Xania Vorster Protea Hengelaar van Synergy het tydens die Dames Protea Toer in Namibia November 2025  mooi sakke vis gev...
02/02/2026

Xania Vorster Protea Hengelaar van Synergy het tydens die Dames Protea Toer in Namibia November 2025 mooi sakke vis gevang wat haar n algehele 2de plek op die toer gegee het.🥈🎣





Address

Rustenburg
0300

Telephone

+27724679123

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Synergy Fishing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Synergy Fishing:

Shortcuts

Share