30/03/2026
What an outstanding Term 1! πβ¨
We are so proud of all our swimmers and the incredible progress made in the water.
Thank you for being part of our swim family β we canβt wait to welcome everyone back for Term 2, starting Tuesday, 7 April 2026! ππββοΈ
//
Wat βn ongelooflike kwartaal 1! πβ¨
Ons is sΓ³ trots op al ons swemmers en die wonderlike vordering wat in die water gemaak is.
Dankie dat julle deel is van ons swemfamilie β ons kan nie wag om almal weer terug te verwelkom vir kwartaal 2, wat Dinsdag 7 April 2026 begin nie! ππββοΈ