Rebunz Fitness

Rebunz Fitness Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Rebunz Fitness, Gym/Physical Fitness Center, Spartam Gym, , 127 Manuka Avenue, , Geelhoutpark, Rustenburg.

Vir al ons girls wat met eksamens begin, baie sterkte!!! Mag God julle seΓ«n met wysheid en kennis om deur hierdie eksame...
25/05/2026

Vir al ons girls wat met eksamens begin, baie sterkte!!!
Mag God julle seΓ«n met wysheid en kennis om deur hierdie eksamen te druk!
πŸ“šπŸ“–πŸ“

10/05/2026
Baie dankie aan elke deelnemer vir julle harde werk! Ek is baie trots op julle!!!RebunZ se 5de weight-loss challenge sou...
08/05/2026

Baie dankie aan elke deelnemer vir julle harde werk! Ek is baie trots op julle!!!
RebunZ se 5de weight-loss challenge sou nie suksesvol wees sonder julle en al ons wonderlike borge wat aanboord is nie!!!

Baie dankie aan Refinement Clinic wat ons altyd so fantasties laat voel met amazing behandelinge en die beste diens by verre!!!
Dankie aan The Local Choice Pharmacy Rustenburg vir julle lekker bederf pryse en die afslag op supplements wat elke tree in so journey makliker maak!
Dan ook aan 'n baie spesiale nuwe borg... Smitten!!! Dankie vir julle oulike pakkies wat so mooi gelyk het! Dis 'n lekker bederf vir ons wenners!

Hiermee gee ek die 8 weeklikse wenners:
Week 1: Annie
Week 2:
* 5 - Shirley 2 897kcal/39 864 steps
* 4 - Ria 3 120kcal/48 420 steps
* 3 - Bianca 3 156kcal/68 425 steps
* 2 - Mariska 4 216kcal/30 078 steps
* 1 - Jan 15 333kcal/54 212 steps
Week 3: Mariska
Week 4: Rinette
Week 5: Lariska
Week 6: Shirley
Week 7: Macdaline
Week 8: Ria

Om die resultate te finaliseer was nie die maklikste van take nie aangesien dit so naby aan mekaar was!
Ek is baie trots op elkeen van julle wat uithouvermoΓ«, dissipline en selfrespek toegepas het!
Om die 8 weke met julle te journey is altyd vir my so lekker en om te sien hoe julle groei as individue in Goddelike liefde vir jouself, maar ook nader aan mekaar en vriendinne word maak al die harde werk die moeite werd!

Ons hoofkategorie wenners, aan julle wil ek 'n spesiale super geluk sΓͺ! Van julle bly vΓͺr en van julle moes tussen deur die Challenge aanpassings maak agv siek word ens, maar julle het deurgedruk en bo uitgekom!

Hier is ons 4 hoofkategorie wenners:
Meeste kg verlies:
Chantelle Welken 6.6kg

2: Bianca 6.4kg
3: Annie 4.3kg
4: Macdaline 4.0kg
5: Lariska 3.5kg

Meeste vet % verlies:
Bianca Mans 4.3%

2. Annie 4.0%
3. Macdaline 3.9%
4. Ria 3.8%
5. Chanel 3.7%

Meeste cm verlies:
Annie van Rooyen 53.5cm

2. Mariska 34.5cm
3. Chanel 33.5cm
4. Bianca 31.0cm
5. Macdaline 29.0cm

Shape & Tone Muscle Mass:
Ria Louw 1.0kg

2. Chanel 0.6kg
3. Macdaline 0.3kg

Baie baie geluk aan elkeen van julle en aan elke borg wat help om ons deelnemers te motiveer!!!

Hou gerus RebunZ dop vir die volgende Challenge se datums!!!

Blessings
πŸŽπŸ‘πŸ₯‚πŸ§‘πŸ’š

Dankie vir julle geselligheid en lekker laf wees oggend saam my!!!!Koffieklas met "anything but..." dress code!!!Julle i...
07/05/2026

Dankie vir julle geselligheid en lekker laf wees oggend saam my!!!!

Koffieklas met "anything but..." dress code!!!

Julle is kosbaar!!!
β˜•πŸ₯°πŸ’•πŸ‘

21/04/2026

Wanneer die dames agter my rug konkel en hierdie die eindresultaat is!!!!
Julle is classic!!!
πŸ‘πŸ€£πŸ˜ŽπŸ₯°

Baie geluk met julle verjaardag Danelle & en Clarissa!!! Wat 'n voorreg om saam jou sussie te kan verjaar en julle is ni...
06/04/2026

Baie geluk met julle verjaardag Danelle & en Clarissa!!!
Wat 'n voorreg om saam jou sussie te kan verjaar en julle is nie 'n tweeling nie! Dis baie spesiaal!
Mag julle dag vol pret en bederf wees!
Mag God se seΓ«n oor jul rus en julle altyd sulke mooi dogters van ons Koning bly!
Lovies
πŸŽπŸ’—πŸŽ€πŸŽ‰πŸ€

Hard work and dedication makes the difference.The biggest key is consistency and discipline!!!πŸ‘πŸ’ͺ🏻🍏
04/02/2026

Hard work and dedication makes the difference.
The biggest key is consistency and discipline!!!
πŸ‘πŸ’ͺ🏻🍏

Address

Spartam Gym, , 127 Manuka Avenue, , Geelhoutpark
Rustenburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rebunz Fitness posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share