Rouxville Boeredag Amptelik

Rouxville Boeredag  Amptelik 'n Dag vol aktiwiteite met stalletjies, uitstallings en optredes deur gewilde gaskunstenaars.

23/08/2026
HUIS EMMERENTIA FUNKSIE, Rouxville OFSDie kuier afgelope Vrydagaand was ongelooflik lekker en mens kan maar net DANKIE s...
03/08/2026

HUIS EMMERENTIA FUNKSIE, Rouxville OFS

Die kuier afgelope Vrydagaand was ongelooflik lekker en mens kan maar net DANKIE sê vir elke liewe bydrae:

ATKV, Rouxville tak as kunstenaar borg en hulp

Jac Philips as kunstenaar vir uitstekende vermaak

Rouxville VVA bestuur

Skaapskenkers vir die spitbraai

Die spitbraai span wat 'n ongelooflike spit opgelewer het en die 'rock ster' vaardighede met die opsaag van sappige gaar vleis

Ons Kelders drankwinkel Rouxville vir voorraad & hulp

Elke helper met kos, voorbereiding, tydens die funksie in die kombuis en met opdiening

Die kroegspan en talle helpers wat gesorg het vir genoeg om te drink & geniet

Oom Daan vir hulp met fasiliteite

Rouxville DBU vir ondersteuning en vergunnings

ELKE LIEWE ONDERSTEUNER (Rouxville en omliggende buurdistrikte) WAT DIE AAND BYGEWOON EN TOT DIE SUKSES DAARVAN BYGEDRA HET

‼️DANKIE DANKIE DANKIE‼️


27/07/2026

Spitbraai, Jac Philips vertoning en dans na die tyd, komende Vrydag by Rouxville Landbousaal.

11/03/2026

Fluit fluit ons storie vir 2026 se Boeredag is vir eers uit!

🥳 ‘n Laaste GROOT DANKIE aan elke borg se bydrae. 🥳

Die span agter Rouxville Boeredag met PJ Swanepoel as voorsitter. Ons mis net vir Lynette & Danie Kotze asook vir Nicole...
07/03/2026

Die span agter Rouxville Boeredag met PJ Swanepoel as voorsitter. Ons mis net vir Lynette & Danie Kotze asook vir Nicole Swanepoel en Marissa Niehaus op die foto... Het julle probeer in die hande kry.

Dankie aan elkeen, sonder al jul insette is Rouxville Boeredag nie moontlik nie.

Volgende jaar maak ons weer so!🥳

Dankie aan die gaskunstenaars FRAN PRINS en DIE PIESANGSKILLE! Dit was 'n aand om te onthou.Stellie Wolvaardt en die med...
07/03/2026

Dankie aan die gaskunstenaars FRAN PRINS en DIE PIESANGSKILLE! Dit was 'n aand om te onthou.

Stellie Wolvaardt en die mede-piesangs wat haar gevolg het 🥳😆🤩, dankie vir julle gees wat julle na die Piesangskille se vertoning toe gebring het.🍌🍌🍌


Rouxville OFS

Address

Vendusiekrale
Rouxville
9958

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rouxville Boeredag Amptelik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share