20/06/2026
Outdoor & Adventure Expo Broederstroom 2026
📅 14–16 Augustus 2026
📍 B'sorah Trails, Broederstroom, langs Harties
'n Naweek vol buitelewe, avontuur en gesinsvermaak wag vir jou!
✅ Outdoor- en avontuur-uitstallers
✅ Heerlike kosstalletjies
✅ Kinders se aktiwiteite
✅ Kamp- en glampingopsies
✅ 4x4-hindernisbaan en konvooiritte
✅ Reis- en kampinspirasie
✅ Honde welkom aan leibande 🐾
🏉 Kyk Bulls vs All Blacks regstreeks op die groot skerm in die biertent op 15 Augustus.
🏕️ Kamp die hele naweek of bespreek 'n volledig gemeubileerde A-raam tent.
🎟️ Kaartjies beskikbaar by TicketPro en ook by die hek.
Bring die familie, pak die kamptoerusting en kom geniet 'n lekker naweek in die buitelug!