11/05/2026
π£π MAANDELIKSE HENGEL KLUB KOMPETISIE ππ£
Dit is weer tyd om die stokke reg te kry en die lyne nat te maak! π Net so voor die Winter π
π
Saterdag, 16 Mei
π Flamingo Bay Resort (Vaaldam)
Kom geniet βn dag vol lekker geselskap, lekker vangste en goeie kompetisie! π
Ons sien julle daar!