22/01/2026
Baie dankie aan Laerskool Kenmare Amptelik dat julle Playball vandag by die Knikkies klasse verwelkom het vir โn demonstrasie klas! โฝ๐
Dit was heerlik om vir die leerders โn voorsmakie te gee van Leer. Oefen. Speel. โ die Playball-manier.
Ons sien uit daarna om saam met julle kinders se liefde vir sport, beweging en selfvertroue te laat groei ๐๐