15/09/2024
Rig naellope en hekkies af sedert 1980.Vlak 3 afrigter in naellope en hekkies sedert 1990.Is hoof afrigter in hekkies en naellope by Hoerskool Noordheuwel.Indien enige Laerskool atleet by my afrigting wil kry kontak my gerus - spoed en fiksheid help ook al die ander sport soorte.Die beste ouderdom om tegniek aan te leer is vanaf 0/9 tot 0/13.Enige atleet in Krugersdorp , Randfontein , Roodepoort en Randburg area kontak my gerus. Oefening is by Noordheuwel Hoerskool gewoonlik vanaf 15h30.Ek is by baan tot 17h00.