4x4Buitelugekspo2026

4x4Buitelugekspo2026 Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from 4x4Buitelugekspo2026, Sports, Hoërskool Robertson, Robertson.

Jaarlikse 4x4 & Buitelug Ekspo Tesame met SA Junior Toutrek 2026 Robertson | 19 - 22 Maart 2026 Karavane | Voertuie | Toerusting | Kinderpret

Nog ’n onvergeetlike dag by die SA JUNIOR TOUTREK KAMPIOENSKAPPE en 4x4 BUITELUG EKSPO! 💪🔥As jy nog nie hier is nie – jy...
21/03/2026

Nog ’n onvergeetlike dag by die SA JUNIOR TOUTREK KAMPIOENSKAPPE en 4x4 BUITELUG EKSPO! 💪🔥

As jy nog nie hier is nie – jy mis uit, eenvoudig.

Van heerlike kosstalletjies tot top kamp- en 4x4-toerusting wat regstaan vir enige avontuur. Hier is iets vir almal wat hou van buitelewe en aksie.

Op die B-velde is dit volstoom – spanne wat alles gee, stof wat opstaan en krag wat wys. Dis rou, dit’s eg en dit hou jou vas van begin tot einde.

En ná die aksie? HENNIE’s kuiertuin wag – koue drankies, lekker geselskap en die perfekte manier om die dag af te sluit. 🍻

Moenie dit misloop nie – kom maak ’n draai en beleef dit self!

MÔRE IS DIT NOG GROTER. NOG HARDER. NOG BETER.Moenie die aksie misloop nie—jy gaan jouself skop as jy nie daar is nie!Ko...
20/03/2026

MÔRE IS DIT NOG GROTER. NOG HARDER. NOG BETER.

Moenie die aksie misloop nie—jy gaan jouself skop as jy nie daar is nie!
Kom ervaar die energie, ondersteun ons leerders en stap deur die ongelooflike 4x4 & Buitelug Ekspo 🚜🌄

Moenie die aksie net kyk nie… beleef dit! 🍻Die HENNIE’s Kuiertuin wag vir jou by die SA Junior Toutrek Kampioenskappe & ...
20/03/2026

Moenie die aksie net kyk nie… beleef dit! 🍻
Die HENNIE’s Kuiertuin wag vir jou by die SA Junior Toutrek Kampioenskappe & 4x4 Buitelug Ekspo 2026.
Kuier. Lag. Geniet. Herhaal.

Moenie die SA Junior Toutrek Kampioenskappe misloop nie — dit is GROOT pret!Kom voel die grond bewe, hoor die toue sing ...
20/03/2026

Moenie die SA Junior Toutrek Kampioenskappe misloop nie — dit is GROOT pret!

Kom voel die grond bewe, hoor die toue sing en sien hoe spanne met krag en trots meeding. Bring jou gees, jou stem en jou mense, en kom ondersteun elke span wat hul alles gee op die veld.

En wanneer die stof eers lê, dwaal gerus deur die stalletjies van die 4x4 en Buitelug Ekspo — waar avontuur wag, waar stories begin, en waar elke hoek iets nuuts beloof.

Hierdie is nie net ’n dag uit nie… dis ’n belewenis.

18/03/2026

🚜🔥 NATKO BY DIE 4x4 & BUITELUG EKSPO! 🔥🚜

Natko is net so opgewonde soos ons oor die 4x4 & Buitelug Ekspo én die SA Toutrek Kampioenskappe!

Hierdie gaan ’n naweek wees van krag, energie en groot pret — iets vir die hele gesin.

Moenie die naweek misloop nie…
dit gaan groot wees.

📍 Hoërskool Robertson
📅 19–22 Maart 2026

Kom beleef dit saam met ons op Robbies se velde.

🌿✨ Welkom SA Tug-of-War deelnemers! ✨🌿Waar die berge wag, die water stil vloei, en die glas altyd halfvol is… 🍷Kom ontsp...
18/03/2026

🌿✨ Welkom SA Tug-of-War deelnemers! ✨🌿

Waar die berge wag, die water stil vloei, en die glas altyd halfvol is… 🍷

Kom ontspan ná die spanning van die tou—
🎶 Live musiek wat die siel streel
🍕 Heerlike kos om krag terug te bou
🚤 Ontspannende bootritte op die rivier

💥 Spesiaal vir skoliere: R50 boot cruise

Bring jou span, jou gees en jou dors vir die goeie lewe.
Hier, by Viljoensdrift, vat ons dinge stadig… soos dit hoort.

📍 Viljoensdrift Fine Wines
📞 023 615 1017

WesternCapeAdventures

Address

Hoërskool Robertson
Robertson

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 4x4Buitelugekspo2026 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to 4x4Buitelugekspo2026:

Share

Category