Riviersonderend rugby club

Riviersonderend rugby club Welcome to the official page of Riviersonderend Rugby Club . Rivvies ��

13/05/2024
Rivvies Vs Kleinmond part 4
12/05/2024

Rivvies Vs Kleinmond part 4

Rivvies Vs Kleinmond part 3
12/05/2024

Rivvies Vs Kleinmond part 3

Rivvies Vs Kleinmond part 2
12/05/2024

Rivvies Vs Kleinmond part 2

Gister was n tawwe dag op Kleinmond . Met goeie hardloop rugby en harde verdediging het Kleinmond Rugby Club ons geklop ...
12/05/2024

Gister was n tawwe dag op Kleinmond . Met goeie hardloop rugby en harde verdediging het Kleinmond Rugby Club ons geklop . Ons wag Vir julle in rondte twee 💛💙 Kleinmond - 32
Rivvies - 28

Kleinmond Rugby Club ons het ook nie vergeet nie . Alle sterkte vir die week se voorbereiding 🤟 . Ons sien julle Saterda...
06/05/2024

Kleinmond Rugby Club ons het ook nie vergeet nie . Alle sterkte vir die week se voorbereiding 🤟 . Ons sien julle Saterdag 💙💛

En so kry Rivvies hulle eerste tuis liga wen die jaar 💛💙 Baie geluk aan Al drie spanne , die manne het hart en siel gewy...
21/04/2024

En so kry Rivvies hulle eerste tuis liga wen die jaar 💛💙 Baie geluk aan Al drie spanne , die manne het hart en siel gewys 🤟

Die spanne wat more Vir VilliersdorpRugby Club 2014 aanvat . Alle sterkte aan die spelers . Rivvies never say never 💛💙
22/03/2024

Die spanne wat more Vir VilliersdorpRugby Club 2014 aanvat . Alle sterkte aan die spelers . Rivvies never say never 💛💙

Terug by die huis die naweek . Alle sterkte aan al die spanne . Rivvies up 💛💙
20/03/2024

Terug by die huis die naweek . Alle sterkte aan al die spanne . Rivvies up 💛💙

Dankie Saffies Vir n lekker dag en goeie rugby . Die resultate was nie wat ons voor gehoop het nie , maar ons groei hier...
17/03/2024

Dankie Saffies Vir n lekker dag en goeie rugby . Die resultate was nie wat ons voor gehoop het nie , maar ons groei hiervan af 💪

Alle sterkte aan Riviersonderend rugby club  se spanne wat more teen Safcol speel te Grabouw 💛💙 Boys step onto the battl...
15/03/2024

Alle sterkte aan Riviersonderend rugby club se spanne wat more teen Safcol speel te Grabouw 💛💙 Boys step onto the battlefield , men go to war 💛💙

Vandag se resultate teen Hawston RFC   💛💙 The comeback will be greater than the setback
09/03/2024

Vandag se resultate teen Hawston RFC 💛💙 The comeback will be greater than the setback

Address

Riviersonderend
7250

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Riviersonderend rugby club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category