Riviersonderend RFC

Riviersonderend RFC Amateur Rugby Club : Rivvies

πŸ“Œ Ons Kaartjies is BESKIKBAAR!Graag vra ons die Gemeenskap van Riviersonderend se ondersteuning vir ons Jaarlikse Chill ...
10/09/2026

πŸ“Œ Ons Kaartjies is BESKIKBAAR!

Graag vra ons die Gemeenskap van Riviersonderend se ondersteuning vir ons Jaarlikse Chill Out, hierdie Keer :

RIVVIES FESTIVAL: Summer Edition πŸ’™πŸ’›

Met headliners soos DJ Chello, DJ Cribo, DJ Ray beloof dit om extra lekker te wees, geondersteun deur ons eie Dorp se Mense :

DJ Wayne & DJ Papnat en ook DJ Chops wat al n huiskind van Rivvies is.

Dus nie al, ons gaan ook aktiwiteite het vir ons Kinders, soos face paint, Jumping Castle, Water slides etc, Amptelike Poster oppad.

Dit beloof om n goeie Saterdag te wees, so kry jou Pre-sold Tickets nou.

Kaartjies is beskikbaar en betaalbaar teen 31 Oktober 2026

Let's Dance πŸ’ƒ

Lets Welcome our DJs for November's Rivvies Saturday Festival :Bring your Camping Chair/Gazebo and CoolerboxDJ ChelloDJ ...
21/08/2026

Lets Welcome our DJs for November's Rivvies Saturday Festival :

Bring your Camping Chair/Gazebo and Coolerbox

DJ Chello
DJ Cribo
DJ Ray
DJ Chops

Supported by our own Local DJs:

DJ Wayne
DJ Papnat

Only Pre-sold Tickets will be available till 31st of October 2026 at R200

That's right, you have 2 Months to buy and pay yours.

Its going to be a FUN day with loads of Lucky Draws.

A great way to start Summer 2026.






πŸ’™πŸ’›πŸ’ƒ

Black Leaves Vs Riviersonderend RFC πŸ’™πŸ’›
18/08/2026

Black Leaves Vs Riviersonderend RFC

πŸ’™πŸ’›

Zaza Prints & Rivvies :For all Rivvies Prints :Contact a Local Small Business within our Town.Lets support Local.πŸ’™πŸ’›
17/08/2026

Zaza Prints & Rivvies :

For all Rivvies Prints :

Contact a Local Small Business within our Town.

Lets support Local.

πŸ’™πŸ’›

16/08/2026

Congratulations HoΓ«rskool Riviersonderend :

Our Boys standing in honor to the ones that still needs to wear our jerseys.

Rivviesliefde πŸ’™πŸ’›

We are Riviersonderend RFC  :Yesterday some of our players at the local interschools Day at Riviersonderend High in supp...
16/08/2026

We are Riviersonderend RFC :

Yesterday some of our players at the local interschools Day at Riviersonderend High in support of one of our players Mr Lorenzo Thomas who is also a Teacher at the school and coach of the 1st Team.

What we have experienced yesterday is that we are bined by Sport within our community and that the future looks promising.

Our new kits has been made possible by our Management, Sponserships making it possible to our players to contribute a minimum amount.

Congratulations to Riviersonderend High on winning.

We are proud.

πŸ’™πŸ’›

Baie geluk aan ons StreekUitdaaging Wenners :Struisbaai RVK, julle het karakter gewys die afgelope seisoen en verdien di...
15/08/2026

Baie geluk aan ons StreekUitdaaging Wenners :

Struisbaai RVK, julle het karakter gewys die afgelope seisoen en verdien die Algehele eerste plek.

Sterkte met jul voorbereiding vir die Uitspele.

Rivviesliefde πŸ’™πŸ’›πŸ’™

*πŸ‰ ’N SEISOEN OM TROTS OP TE WEES! πŸ’™πŸ’›*Die Streek Uitdaag Overberg 1-kompetisie het tot ’n einde gekom, en ons kan met gr...
15/08/2026

*πŸ‰ ’N SEISOEN OM TROTS OP TE WEES! πŸ’™πŸ’›*

Die Streek Uitdaag Overberg 1-kompetisie het tot ’n einde gekom, en ons kan met groot trots terugkyk op wat ons as Riviersonderend RFC bereik het.

Hierdie seisoen was vir ons ’n herbou-seisoen, ’n tyd om te bou, nuwe spelers te ontwikkel, as ’n span saam te groei en weer ’n sterk fondasie vir die toekoms te lΓͺ.

En die resultate spreek vanself:

*πŸ₯‰ 1ste Span – 3de Plek Algeheel*
’n Uitstekende derde plek in ’n uitdagende kompetisie. Die span het deur die seisoen karakter, vasberadenheid en veggees gewys.

*πŸ₯‡ 2de Span – 1ste Plek Algeheel πŸ†*
KAMPIOENE! Ons 2de Span eindig bo-aan die algehele punteleer β€” ’n ongelooflike prestasie, veral gedurende ’n seisoen waarin ons besig was om te herbou.

Dit wys net wat moontlik is wanneer spelers, afrigters, bestuur en ondersteuners saamstaan en in dieselfde rigting beweeg.

Aan elke speler wat hierdie seisoen die blou en geel trui gedra het: ons is trots op julle. Julle harde werk, opoffering en toewyding het nie ongesiens verbygegaan nie.

*πŸ‘₯Aan ons ondersteuners*
DANKIE dat julle langs die veld, langs die pad en deur die goeie Γ©n moeilike oomblikke agter ons gestaan het. πŸ’™πŸ’›

Die herbouproses het begin. Die fondasie is gelΓͺ. Nou bou ons verder. πŸ‰πŸ”₯

*Determination. Discipline. Dedication.*

*RIVVIESπŸ―πŸ’™πŸ’›*

πŸ“Œ Locked & ReadySterkte aan ons Manne wat vandag reis na Gansbaai, ons vertrou dat Rugby sal seΓ«vier en ook vir reisgena...
15/08/2026

πŸ“Œ Locked & Ready

Sterkte aan ons Manne wat vandag reis na Gansbaai, ons vertrou dat Rugby sal seΓ«vier en ook vir reisgenade aan al ons ondersteuners n rugby klub.

πŸ’™πŸ’›

Address

Muller Street
Riviersonderend

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Riviersonderend RFC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share