Riviersonderend Netbal Klub

Riviersonderend Netbal Klub RSE Netball Club
Rivvies Sport Club

Ons is baie trots op Anastacia Adendorf wat gekies is vir die Development Overbergspan wat die naweek in Mosselbaai gaan...
26/08/2026

Ons is baie trots op Anastacia Adendorf wat gekies is vir die Development Overbergspan wat die naweek in Mosselbaai gaan meeding. Baie sterkte pop. Ons is 100% agter jou. Gaan geniet dit!

Rivier se talente steek al hoe meer kop uit!

Wys hulle wie is Rivier!

Ons wil aan Juffrou Boer baie sterkte toewens vir die Spar National Champs wat in die Kaap gehou word hierdie week. Ons ...
06/08/2026

Ons wil aan Juffrou Boer baie sterkte toewens vir die Spar National Champs wat in die Kaap gehou word hierdie week.
Ons het volle vertroue in Juffrou se talent💜💪
Ons is ook dankbaar om hierdie kwaliteit talent in ons klub te hê.

Geniet elke wedstryd en kom terug met 'n medalje🩵🩷💜💪

Ons staan bankvas agter Juffrou🌟💪

Let us unite in our Netball Team! Please support us!
23/06/2026

Let us unite in our Netball Team!
Please support us!

Ag nee wat! Julle is daai Girls💜🩵🩷 Baie trots op julle, hoor. Vandag het julle julle harte uitgespeel.Rivier 19 - 9 Tige...
13/06/2026

Ag nee wat! Julle is daai Girls💜🩵🩷
Baie trots op julle, hoor. Vandag het julle julle harte uitgespeel.
Rivier 19 - 9 Tigers B

Ons maak weer so💪🌪️⚡

Enige belangstellendes wat 'n Rivvies supporter baadjie wil koop. R450 aan die einde van Junie stuur ek bestellings in. ...
09/06/2026

Enige belangstellendes wat 'n Rivvies supporter baadjie wil koop.
R450 aan die einde van Junie stuur ek bestellings in.
Kontak 0829743010 as u 'n order wil insit.

Want dis 'n Rivvies ding🩵💜🩷 Ons hou ook van lekker lag🤣😎
05/06/2026

Want dis 'n Rivvies ding🩵💜🩷

Ons hou ook van lekker lag🤣😎

Ons is ook BAIE trots op die Klub se nuwe speler wat gekies is in die Overberg Senior span die naweek. Hierdie is 'n uit...
31/05/2026

Ons is ook BAIE trots op die Klub se nuwe speler wat gekies is in die Overberg Senior span die naweek. Hierdie is 'n uitblinker speelster en sy gee altyd 110% en meer.

Baie geluk Juffrou Wilmedine Boer💪🩵💜🩷


Address

Riviersonderend
7250

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Riviersonderend Netbal Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Riviersonderend Netbal Klub:

Shortcuts

Share

Category