Riviersonderend Gholfklub / Golf Club

Riviersonderend Gholfklub / Golf Club Riviersonderend Golf Club
Accommodation suggestions under NOTES
076 388 4152
[email protected]

KLUB KAMPIOENSKAP KOMPETISIE 2024KAMPIOEN AFD A: BILLY THERON KAMPIOEN AFD B: FREDDIE APPELKAMPIOEN AFD C: WILLIE SWARTD...
21/03/2024

KLUB KAMPIOENSKAP KOMPETISIE 2024

KAMPIOEN AFD A: BILLY THERON
KAMPIOEN AFD B: FREDDIE APPEL
KAMPIOEN AFD C: WILLIE SWART
DAMES KAMPIOEN: MADRE TU TOIT
NETTO BEKER WENNER: WILLIE SWART

Sien julle by Oom Faan dag die 6de April!

Riviersonderend Gholfklub / Golf Club het die afgelope naweek sy openingsdag gehad. Dit was 'n groot sukses gewees. Kome...
29/01/2024

Riviersonderend Gholfklub / Golf Club het die afgelope naweek sy openingsdag gehad. Dit was 'n groot sukses gewees.

Komende Vrydag die 2de Februarie is dit ladies gholf en potjiekoskompetisie die aand.

Al die dames wat belangstel om te kom speel, skryf jou span in. As jy nie 'n partner het nie kan jy aandui dat jy wil speel, ons akkomodeer almal!

Sien aangeheg foto's van die Openingsdag asook die flyers vir ladiesgholf en potjiekoskompetisie.

KLUB KAMPIOENSKAP KOMPETISIEKAMPIOEN AFD A:TREVINO SAULS 145AFD A 2DE PLEK: BILLY THERON 146KAMPIOEN AFD B: FREDDIE APPE...
18/04/2023

KLUB KAMPIOENSKAP KOMPETISIE

KAMPIOEN AFD A:TREVINO SAULS 145
AFD A 2DE PLEK: BILLY THERON 146
KAMPIOEN AFD B: FREDDIE APPEL 171
KAMPIOEN AFD C: DIMITRI SPANELLIS 87
DAMES KAMPIOEN: TANIA JOUBERT 100
NETTO BEKER WENNER:DIMITRI SPANELLIS 68

28/03/2023
Net weer 'n herinnering aan die potjiekoskompetisie na afloop van die Dames gholf Vrydagaand 27 Januarie. Twaalf potte o...
26/01/2023

Net weer 'n herinnering aan die potjiekoskompetisie na afloop van die Dames gholf Vrydagaand 27 Januarie. Twaalf potte om aan te smul, moenie dit misloop nie. Dit gaan baie lekker wees! Sterkte vir die res van die week, ons sien julle Vrydagaand! Riviersonderend Gholfklub / Golf Club

OPENINGSDAG!!
19/01/2023

OPENINGSDAG!!

POTJIEKOS KOMPETISIE!!KOM GENIET DIE AAND SAAM MET ONS!!
19/01/2023

POTJIEKOS KOMPETISIE!!
KOM GENIET DIE AAND SAAM MET ONS!!

Kersvader het hierdie naweek sy verskyning by Riviersonderend Gholfklub / Golf Club  gemaak. Die kersfeeskompetisie was ...
05/12/2022

Kersvader het hierdie naweek sy verskyning by Riviersonderend Gholfklub / Golf Club gemaak. Die kersfeeskompetisie was ook baie suksesvol gewees. Op daardie noot wil die golfklub vir alle lede en ook sosiale lede 'n geseënde kersfees en voorspoedige nuwejaar toewens. Ons sien uit na die dames gholfdag en potjiekoskompetisie Vrydag 27 Januarie 2023! Maak solank jou span bymekaar vir 'n dag vol vet pret!

Address

Golf Club
Riviersonderend
7250

Telephone

+27763884152

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Riviersonderend Gholfklub / Golf Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Riviersonderend Gholfklub / Golf Club:

Share