Riversdale Blues#Hou by die Blou

Riversdale Blues#Hou by die Blou We are a community club that wants to take our Sport Rugby to a next level.

19/01/2025

https://www.facebook.com/share/15cRotEsjr/

Alle Followers en Toeskouers hier volg die link vir ons nuwe Blad. Alle informarsie Sal gedeel word op die nuwe blad.

Die Ou blad Sal nie Meer aktief wees nie.

Riversdal Blues Bestuur
πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™

HOU BLOU HOU 🩡

By Riversdal Blues gee ons Erkenning aan alles. Klein en Groot. Mnr. Micheal Hendricks Baie geluk met u nuwe Aanstelling...
16/01/2025

By Riversdal Blues gee ons Erkenning aan alles. Klein en Groot.

Mnr. Micheal Hendricks Baie geluk met u nuwe Aanstelling te Oakdale HΓΆer Landbouskool.
Die Klub is Baie Trots op u .

Riversdal Blues wens u alle Voorspoed toe met u Loopbaan Coach Mike.

Blues Liefde
πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™

Riversdal Blues FamilieOns as Riversdal Blues R.V.K. Wil Baie geluk sΓͺ aan die Klas van 2024 met hul Matriekuitslae.Gerr...
14/01/2025

Riversdal Blues Familie

Ons as Riversdal Blues R.V.K. Wil Baie geluk sΓͺ aan die Klas van 2024 met hul Matriekuitslae.

Gerrit Du Plessis 96.1%,Langenhoven 99 % en Oakdale100% asook Albertinia 100%,Kairos 97.3% en Heidelberg HoΓ«r.95.5%

Die wat dit nie gemaak het nie. Daar is nog steeds Γ± 2de Kans. Niks is verlore. Julle kan nog steeds trots wees op julself.

Baie geluk met die Goeie slaag syfer.

Blues Liefde
πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™

Alle Toeskouers u is meer as welkom om Γ± Lid te word van Riversdal Blues. πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™
14/01/2025

Alle Toeskouers u is meer as welkom om Γ± Lid te word van Riversdal Blues.
πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™

Belangerike Aankondiging:Kom sluit aan by die  Blou SpanSluitingsdatum: 24 Januarie 2025πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™
13/01/2025

Belangerike Aankondiging:

Kom sluit aan by die Blou Span

Sluitingsdatum: 24 Januarie 2025

πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™

Riversdal Blues Bestuur het Γ± suksesvolle Bosberaad gehad vandag. Hekgelde was 1 van die Besprekings punte. En Γ± Gesamen...
11/01/2025

Riversdal Blues Bestuur het Γ± suksesvolle Bosberaad gehad vandag.

Hekgelde was 1 van die Besprekings punte.
En Γ± Gesamentlike Bestuurs besluit is geneem.

πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™

Kennisgewing: Ons het lank gewag. Nou is die tyd hier. Hou by die blouπŸ’™πŸ€πŸ’™πŸ€πŸ’™πŸ€
11/01/2025

Kennisgewing:

Ons het lank gewag. Nou is die tyd hier.

Hou by die blou
πŸ’™πŸ€πŸ’™πŸ€πŸ’™πŸ€

Happy belated Bday SekkieOns waardeer jou. Op meer GesΓ«ende JareHou by die blouπŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™
08/01/2025

Happy belated Bday Sekkie

Ons waardeer jou.
Op meer GesΓ«ende Jare

Hou by die blou
πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™

Veelsgeluk Mr. Jutz met u verjaarsdag. Mag vreugde en geluk u erfdeel wees.Riversdal waardeer jou passie wat jy vir die ...
08/01/2025

Veelsgeluk Mr. Jutz met u verjaarsdag.
Mag vreugde en geluk u erfdeel wees.

Riversdal waardeer jou passie wat jy vir die Klub het.
Dankie vir wat Mnr. Juta belΓͺ in Riversdal Blues.

Lekker verjaar......
πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³

Belangrike Aankondiging Neem Kennis Spelers,Nuwe SpelersHou by die BlouπŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™
05/01/2025

Belangrike Aankondiging

Neem Kennis Spelers,Nuwe Spelers

Hou by die Blou
πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™

Vandag wil ons vir 1 van ons Legends baie geluk sΓͺ op sy verjaarsdag.Mr. Busch baie dankie vir wat u belΓͺ in Riversdal B...
03/01/2025

Vandag wil ons vir 1 van ons Legends baie geluk sΓͺ op sy verjaarsdag.
Mr. Busch baie dankie vir wat u belΓͺ in Riversdal Blues.

SΓ«enwense Yster

Hou By die Blou
πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™

Festive is verby. Nou isit terug na die veld.Boyz kom ons kom op in ons getalle om ons self reg te kry vir die 2025 Seis...
02/01/2025

Festive is verby.
Nou isit terug na die veld.
Boyz kom ons kom op in ons getalle om ons self reg te kry vir die 2025 Seisoen.
Oefeninge begin om 7-uur.

Hou by die Blou
πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™

Address

Vetterivier Rylaan
Riversdale
6670

Telephone

+27662035800

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Riversdale Blues#Hou by die Blou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Riversdale Blues#Hou by die Blou:

Share

Category