Richmond Wild Geese Rugbyclub

Richmond Wild Geese Rugbyclub Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Richmond Wild Geese Rugbyclub, Amateur Sports Team, Richmond.

Groete familieOp Saterdag 29 Julie 2023 meet Richmond WildGeese kragte teen Loxton Barbarians. Die wedstryd word afgesko...
28/07/2023

Groete familie

Op Saterdag 29 Julie 2023 meet Richmond WildGeese kragte teen Loxton Barbarians. Die wedstryd word afgeskop om 15:00 op die Loxton Municipal Grounds.

Ons wens die boys alle sterkte



💥Liga wedstryd💥Dag sê familie. Saterdag 15 Julie 2023 ontvang ons besoek van Carnavon Young Lions. Hekke maak 14:30 oop....
13/07/2023

💥Liga wedstryd💥

Dag sê familie. Saterdag 15 Julie 2023 ontvang ons besoek van Carnavon Young Lions. Hekke maak 14:30 oop. R5 vir almal en R10 per motor.

Kom ons daag in groot getalle op om die manne te ondersteun.



30/06/2023

Goeiedag

Graag wil ons u verwelkom na die nuwe Facebookblad van Richmond Wild Geese Rugby Klub. Neem kennis dat alle informasie, inligting en nuus verwant aan die klub deur hierdie blad gaan gekommunikeer word.

Geese
#2023

Address

Richmond
7090

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Richmond Wild Geese Rugbyclub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Richmond Wild Geese Rugbyclub:

Share