Reitz Rolbalklub

Reitz Rolbalklub Reitz Rolbalklub

Riemland Presidente Dag Wenners! Baie geluk Benja Nel Pieter Cronje en Anthonio Cronje  julle maak ons klub Trots!
17/06/2026

Riemland Presidente Dag Wenners!

Baie geluk Benja Nel Pieter Cronje en Anthonio Cronje julle maak ons klub Trots!

Baie geluk aan Thinus van Zyl en  Anthonio Cronje wat die afgelope naweek die Riemland mans pare gewen het. Dit is Tone ...
17/06/2026

Baie geluk aan Thinus van Zyl en Anthonio Cronje wat die afgelope naweek die Riemland mans pare gewen het. Dit is Tone se 3de jaar agtereenvolgens wat hy Riemland pare wen! Reitz Rolbalklub is baie trots op jou! Sterkte vir die naweek se Noord Vrystaat uitspeel rondtes.

Sterkte ook aan Elizma du Plessis en Marietjie Oosthuizen, Benja Nel en Gerhard Van Doornick wat ook die naweek deelneem aan die Noord Vrystaat uitspeel rondtes

Reitz Rolbalklub se 10de VLEISDAG! GROOOT PRYSE TE WEN!!!  Moet dit nie misloop nie!
03/06/2026

Reitz Rolbalklub se 10de VLEISDAG! GROOOT PRYSE TE WEN!!! Moet dit nie misloop nie!

Baie geluk aan Loffie Cronje en Adriaan Oosthuizen wat beide Brons🥉medaljes verower het by die Noord Vrystaat Veterane E...
26/01/2026

Baie geluk aan Loffie Cronje en Adriaan Oosthuizen wat beide Brons🥉medaljes verower het by die Noord Vrystaat Veterane Enkels die afgelope naweek. Reitz Rolbal is baie trots op julle👏👏👏

REITZ DOEN DIT WEER!!!Met die naweek se Riemland Veterane Enkels vat Reitz al 3 podium plekke. Baie geluk Manne!Goud - L...
07/12/2025

REITZ DOEN DIT WEER!!!

Met die naweek se Riemland Veterane Enkels vat Reitz al 3 podium plekke. Baie geluk Manne!

Goud - Loffie Cronje
Silwer - Ben Pieterse
Brons - Adriaan Oosthuizen

Al wat jy sien is die blou masjien!

06/12/2025

Spring Treatment Videos

Reitz se baan het die afgelope week sy "spring treatment" gekry. Baie dankie vir almal se onbaatsugtige hulp die 3 dae. ...
06/12/2025

Reitz se baan het die afgelope week sy "spring treatment" gekry. Baie dankie vir almal se onbaatsugtige hulp die 3 dae. Spesiale dank aan ons Green Keeper Adriaan Oosthuizen wat voorgevat het en Bertus van Rensburg van CBC klub in Pretoria vir die leiding en raad oor die baan, ons het baie geleer! Hier is n paar fotos van ons werk die week, die videos volg!

Al wat jy sien is die BLOU MASJIEN!Baie geluk aan al die mans en dames wat presteer het die naweek met die Riemland 4'e ...
03/11/2025

Al wat jy sien is die BLOU MASJIEN!

Baie geluk aan al die mans en dames wat presteer het die naweek met die Riemland 4'e kompetisie!

Mans

2de Plek
Ben Pieterse
Anthonio Cronje
Pieter Cronje
Mark Snell

3de Plek
Benja Nel
Adriaan Oosthuizen
Fred Lategan
Andries Strydom

Dames

6de Plek
Bets Viljoen
Hannelie Cronje
Nonnie Rautenbach
Marietjie Oosthuizen

Baie sterkte vir die Noord Vrystaat kompetisie wat op die 22/23 November gaan plaasvind op Kroonstad

REITZ BO!

Baie geluk aan Ben Pieterse Mark Snell en Andries Strydom wat die afgelope naweek Brons gewen het by die Noord Vrystaat ...
27/10/2025

Baie geluk aan Ben Pieterse Mark Snell en Andries Strydom wat die afgelope naweek Brons gewen het by die Noord Vrystaat trips kompetisie! Reitz Klub is trots

Address

Cnr Of Uniefees And Sarel Cilliers Street
Reitz
9810

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Reitz Rolbalklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Reitz Rolbalklub:

Shortcuts

Share

Category