Bubble Tech Scuba

Bubble Tech Scuba PADI Scuba diving courses. SAI Swimming courses. EFR First aid course. Air fills
Gear sales
Swimming classes

15/10/2025
23/08/2025
Hoe miss ek nou die scubaduik opleiding terwyl ek so deur die fotos gaan.
22/06/2025

Hoe miss ek nou die scubaduik opleiding terwyl ek so deur die fotos gaan.

23/02/2025
18/11/2024
Die uitdrukking op n kind se gesig waneer hulle daai eerste keer asem haal onder die watter is priceless. Het die voorre...
26/06/2024

Die uitdrukking op n kind se gesig waneer hulle daai eerste keer asem haal onder die watter is priceless. Het die voorreg gehaat om my seun se kursus te doen en glo beslis na ek al my medical teoetde weer clear ek die voorreg sal hê om my dogter se kursus te doen. Kom ons doen n challange en add n foto op hierdie post wat jy saam n junior scuba duiker duik en vertel ons hoe julle duik was

08/03/2024
13/10/2022

Liewe ouers & swemmers.
Dit is met swaar harte dat ons julle meedeel dat die Du Preez gesin die einde van November, Rayton moet verlaat en na Montana verhuis as gevolg van Jaco se werk.
Ons wil julle van harte bedank vir julle vertroue asook julle getroue ondersteuning deur die jare.
Ons gaan elke liewe een wat oor ons pad gekom het gedurende hierdie tyd verskriklik baie mis.
💦💦💦
Dear parents & swimmers.
It is with heavy hearts that we are informing you that the Du Preez family is moving at the end of November from Rayton to Montana due to Jaco’s work.
We would like to thank you for your trust as well as your support throughout the years.
We are going to dearly miss everyone that crossed our path throughout these years.

04/05/2022

Discover what happens underwater after the sun goes down! 🌚🤿

Join the PADI Night Diver Specialty course.
http://padi.co/2hb2eb

📷 IG user 'malekbeeprod'
🤿 IG user 'jamie_justaddwater'

Address

23 Lademan Street
Rayton
1001

Opening Hours

Monday 15:30 - 20:00
Tuesday 15:00 - 20:00
Wednesday 15:00 - 20:00
Thursday 15:00 - 20:00
Friday 14:00 - 20:00
Saturday 09:00 - 16:00

Telephone

+27823412224

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bubble Tech Scuba posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bubble Tech Scuba:

Share

Category