Transvaal Bokkie Week

Call Directions

Transvaal Bokkie Week Transvaal is 'n unie wat betrokke is by die Bokkieweek . En prestasie gedrewe is.

12/10/2026
07/10/2026
05/10/2026
05/10/2026

Weens die nat toestande is die krieketvelde tans onspeelbaar en sal dit na verwagting ook vir die volgende drie dae nie geskik wees vir spel nie. Daar is daarom besluit om die kriekettoernooi af te las.

Die baie reën laat ons darem aan dié bekende woorde van AG Visser dink: “Was die boere toe tevrede?”

Dankie aan elke speler, afrigter, ouer en ondersteuner vir julle begrip.

Address

Randfontein

Telephone

0794803512

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Transvaal Bokkie Week posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share