15/09/2025
Alles wat jy nodig het om jukskei te speel :
Penne (om om te gooi)
Passers (om daai lê te meet)
Waterbottels (om die dors te les)
Kouse (om saam jou tekkies te dra)
Wyn (Natuurlik net vir die MEESTERS 🤣)
Martin Nel Lentedag se pryse (want ons ploeg bietjie terug in jukskei)