30/06/2026
Wen Wen Wen‼️‼️‼️
Twin Series website nou beskikbaar🎣💙.
https://twinseries.co.za/what-works-where.html
Gaan na www.twinseries.co.za, kyk na die Bait Guide / Wat Werk Waar, en se vir ons wat jy eerste sou hengel.
Om in te skryf vir die Twin Series Bait Plan Challenge:
1. Maak die nuwe webwerf oop.
2. Kies jou aasplan of gunsteling produk-kombinasie.
3. Los jou aasplan in die comments op die amptelike Twin Series post.
'n Twin Series bait pack ter waarde van R1 000 is op die spel.
Inskrywings sluit Maandag 6 Julie 2026 om 08:00 SAST. Die trekking vind Maandag 6 Julie 2026 om 09:00 SAST
plaas.
As iets verkeerd, onduidelik, verwarrend of ontbreek is, stuur vir ons 'n DM, screenshot, WhatsApp of voice note.
Dit tel ook.
Se vir ons:
Wat sou jy eerste hengel?
Help die Bait Guide?
Is enige name, beelde of besonderhede verkeerd? Vir watter dam of venue moet ons volgende 'n guide bou?
Watter winkel naby jou moet Twin Series aanhou?
Tag een hengelaar wat die webwerf moet toets.
T&Cs apply. This promotion is run by Twin Series and is not sponsored, endorsed or administered by Facebook.