Prins Albert Skou

Prins Albert Skou 15 - 17 Oktober 2026

Prins Albert Skougronde

RUGBY NAWEEKSpringboks VS Wales by die windpomp. Kom ondersteun ons, daar gaan lekker specials wees en 'n goeie atmosfee...
15/07/2026

RUGBY NAWEEK

Springboks VS Wales by die windpomp.

Kom ondersteun ons, daar gaan lekker specials wees en 'n goeie atmosfeer!

Prins Albert Skou in samewerking met KLEIN KAROO AGRI bied 12 Augustus 2026 'n kleinvee veiling aan. Ons is opsoek na jo...
15/07/2026

Prins Albert Skou in samewerking met KLEIN KAROO AGRI bied 12 Augustus 2026 'n kleinvee veiling aan. Ons is opsoek na jou vee om te bemark en aan te bied op die veiling.

Kontak Martin Koorts of PA Geldenhuys vandag nog.

Ons sien jou daar!

Klein Karoo Agri, hou veiling op Prins Albert !

23/06/2026

Stalletjie aansoeke is oop vir vanjaar se Prins Albert Skou 15-17 Oktober 2026.

Kontak Jean Grundlingh by 079 978 7446 of Karla Koorts by 076 470 9772 om jou stalletjie te bespreek.

Ons sien uit om julle te verwelkom.

Rugby die naweek by die skougronde op die groot skerm! Kom geniet SA vs IRELAND saam met ons! Windpomp is vanaf 6uur oop...
18/11/2025

Rugby die naweek by die skougronde op die groot skerm! Kom geniet SA vs IRELAND saam met ons! Windpomp is vanaf 6uur oop!

'n Skou word nie net gebou op harde werk nie - maar op ondersteuning, trots en vennootskap!🌾Baie dankie aan al ons borge...
04/11/2025

'n Skou word nie net gebou op harde werk nie - maar op ondersteuning, trots en vennootskap!🌾
Baie dankie aan al ons borge wat met trots agter die Prins Albert Skou gestaan het!

Julle steun gee ons krag om elke jaar hoΓ«r te mik en die Karoo- gees helder te laat skyn!πŸ’«
Ons waardeer elkeen van julle - van harte, baie dankie!

Wie sΓͺ jy moet groot wees om groot te braai?πŸ‘¨β€πŸ³ Hierdie klein tjops het groot drome!πŸ₯©πŸ”₯Die Braaimaster kompetisie was sov...
27/10/2025

Wie sΓͺ jy moet groot wees om groot te braai?πŸ‘¨β€πŸ³ Hierdie klein tjops het groot drome!πŸ₯©πŸ”₯

Die Braaimaster kompetisie was soveel pret en pryse vir gees, spanbou, netheid en uitrustings was ook gegeeπŸ”₯

πŸ”₯

Wat ’n aand! 🌟 Ons vertonersonthaal het alles gehaad – styl, smaak en storie! πŸ’«Van die sprankelende tafels en heerlike k...
25/10/2025

Wat ’n aand! 🌟 Ons vertonersonthaal het alles gehaad – styl, smaak en storie! πŸ’«
Van die sprankelende tafels en heerlike kos tot die kragtige boodskappe van Agri Expo, die Minister van Landbou, Dominee van Prins Albert en ons Skoupresident – dit was ’n aand vol trots en inspirasie! 🌾
’n Groot dankie aan ons borge vir hulle ondersteuning jaar na jaar, en natuurlik aan die kombuis en span wat die saal sΓ³ mooi laat skitter het! πŸ‘πŸ’

πŸ₯©πŸ’₯ Gehalte van kop tot stert! Die slaglamkompetisie het gewys hoekom ons Karoo-vleis tops is β€” ware bobaas gehalte en pa...
25/10/2025

πŸ₯©πŸ’₯ Gehalte van kop tot stert! Die slaglamkompetisie het gewys hoekom ons Karoo-vleis tops is β€” ware bobaas gehalte en passie! 🌾
Baie geluk aan ons wenners Thinus le Roux en Pieter Koorts – julle slaglammers het die keurders laat glimlag! πŸ‘πŸ”₯
’n Groot dankie aan Klein Karoo Agri vir hulle borgskap en aan almal wat kom ondersteun het – dis jΓΊlle wat die dag so besonders maak! ❀️

'n Skeer vol gees en vaardigheid! πŸπŸ’¨ Baie geluk aan ons skeer- en wolhanteringswenners – ware meesters van hulle vak!Alt...
25/10/2025

'n Skeer vol gees en vaardigheid! πŸπŸ’¨ Baie geluk aan ons skeer- en wolhanteringswenners – ware meesters van hulle vak!

Altyd ongelooflik om te sien hoe julle hierdie uitstekende taak bemeester hetπŸ’«πŸ

Address

Posbus 3
Prince Albert
6930

Telephone

+27785709113

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Prins Albert Skou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Prins Albert Skou:

Shortcuts

Share