PrieskaRugby

Call Directions

PrieskaRugby Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from PrieskaRugby, Sports Club, Prieska.

PrieskaRugby is deur na die Semi-Finaal van die Frances Baard Cub.Ons kom teen HARTSWATER RUGBYCLUB te staan die 19 Juli...
10/07/2025

PrieskaRugby is deur na die Semi-Finaal van die Frances Baard Cub.
Ons kom teen HARTSWATER RUGBYCLUB te staan die 19 Julie 2025 op Hartswater. Dit beloof om n klipharde wedstryd te wees mat albei spanne wat gaan veg vir n plek in die finaal. Die ander Semi-Finaal is tussen Kimberley Rugby Club en Kimberley Rugby Club 2.

Dankie vir elke borg en ondersteuner se toegewyde ondersteuning sover. Sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie.

Prieska Rugby groete🏉

More se wedstryd teen KRC is gekanselleer. Kimberley  Rugby Club het punte oor gegee. Hou ons blad dop vir die volgende ...
27/06/2025

More se wedstryd teen KRC is gekanselleer. Kimberley Rugby Club het punte oor gegee.
Hou ons blad dop vir die volgende wedstryd.
PrieskaRugby groete

Saterdag is SPRINGBOK Rugby. Die gewag tot 17h00 kan lank raak. Kom geniet lekker klub rugby by Hoërskool Prieska. Afsko...
25/06/2025

Saterdag is SPRINGBOK Rugby. Die gewag tot 17h00 kan lank raak. Kom geniet lekker klub rugby by Hoërskool Prieska. Afskop is 15h00. 16h30 kan jy die SPRINGBOK VS BARBARIANS gaan kyk. Bring die hele gesin en kom onsdersteun PrieskaRugby vs Kimberley Rugby Club . Dit is ons tweede laaste tuis wedstryd vir die seisoen.
Sien julle daar.
🏉Prieska Rugby groete🏉

Kom ondersteun ons Vrydagaand 20h00 by Hoërskool Prieska. Beloof om n klip harde stryd te wees tussen die twee spanne.
12/06/2025

Kom ondersteun ons Vrydagaand 20h00 by Hoërskool Prieska. Beloof om n klip harde stryd te wees tussen die twee spanne.

Volgende wedstryd - PrieskaRugby vs HARTSWATER RUGBYCLUB 🗓 Saterdag 7 Junie 2025🕑 17h00📍 Hoërskool Hartswater
02/06/2025

Volgende wedstryd - PrieskaRugby vs HARTSWATER RUGBYCLUB
🗓 Saterdag 7 Junie 2025
🕑 17h00
📍 Hoërskool Hartswater

31/05/2025

Address

Prieska
8940

Telephone

0798841480

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PrieskaRugby posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category