Prieska Rolbalklub

Directions

Prieska Rolbalklub Rolbalklub / Lawn Bowls Club

The A Team was 2de by Emerald borgdag
14/04/2026

The A Team was 2de by Emerald borgdag

Die naweek was die NCB enkels in Kimberley.Baie geluk aan ons manne wat goed gedoen het in hul seksies maar dit net nie ...
22/03/2026

Die naweek was die NCB enkels in Kimberley.
Baie geluk aan ons manne wat goed gedoen het in hul seksies maar dit net nie kon deur trek nie.

Baie geluk aan al 3 ons Conroy dames wat deur is na die semi finaal.
Marietjie van der Berg van Vanderkloof is nie net ons Conroy kampioen nie maar ook ons Noord-Kaap kampioen!
Baie geluk Marietjie!!!
Tweede was Adi Koekemoer van KSD,
derde was Liezel K**k van Hanover en
4de Alet van Heerden van Prieska.
Ons is trots op al ons spelers!!

Die afgelope naweek het die Efficient Wealth Tieroog Classic van 2025 plaasgevind. πŸŽ±πŸ†Dit was Ε„ reuse sukses en almal het...
29/09/2025

Die afgelope naweek het die Efficient Wealth Tieroog Classic van 2025 plaasgevind. πŸŽ±πŸ†

Dit was Ε„ reuse sukses en almal het dit baie geniet. Daar was goeie rolbal gespeel en lekker gekuier!πŸ† Baie geluk aan die Warm Piesangs wat as kampioene uit die stryd getree het!

Baie dankie aan Willie Janse Van Rensburg en sy span van Efficient Wealth, die hoofborg van die Tieroog, asook ons ander getroue borge. Sonder julle sou die toernooi nie moontlik gewees het nie.
πŸ…πŸ†

Ons sien alweer uit na 2026 se toernooi!
🎱🎱

Vir die afgelope 5 weke was dit Prieska Rolbalklub se Besigheidsliga, geborg deur Prieska Meubels. Drie aande per week i...
01/03/2024

Vir die afgelope 5 weke was dit Prieska Rolbalklub se Besigheidsliga, geborg deur Prieska Meubels. Drie aande per week is daar rolbal gespeel en was die finaal op Skrikkeldag, 29 Februarie, gehou. Die toernooi was 'n groot sukses, waar nuwe vriende gemaak is en ou vriendskapsbande weer hernu is. Baie dankie aan ons borg Prieska Meubels wat hierdie toernooi vir ons moontlik maak, asook die gemeenskap en besighede van Prieska wat ons tydens hierdie groot geleentheid ondersteun!
Na 5 weke van strawwe rolbal het NR Engineering as die 2024 Besigheidsliga kampioene geseevier! Baie geluk!
Sien weer volgende jaar!

Mans Enkels 2023 - Wouter Blom
03/11/2023

Mans Enkels 2023 - Wouter Blom

Dames Enkels 2023 - Thasha Visser
03/11/2023

Dames Enkels 2023 - Thasha Visser

Mans 101 2023 - Kenneth Penderis
03/11/2023

Mans 101 2023 - Kenneth Penderis

Dames 101 2023 - Alet van Heerden
03/11/2023

Dames 101 2023 - Alet van Heerden

Mans Pare 2023 - Japie Steyn & Jacen Penderis
03/11/2023

Mans Pare 2023 - Japie Steyn & Jacen Penderis

Address

Prieska
8940

Opening Hours

Wednesday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Prieska Rolbalklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share