04/06/2026
β³ποΈββοΈ HOEKOM IN N GOLF SIMULATOR? ποΈββοΈβ³
Het jy al n bal geslaan en verstaan wat eintlik met die hou of die impak van die bal gebeur. Miskien frustreerd omdat mens nie eintlik weet wat het gebeur en hoekom nie.
By Simpact Golf sluit die tegnologie elke hou oop met akkuraat data en kameras om alle vrae na n antwoord te leiβ van impak tit klubspoed, afstand beheer asook om kortspel te verbeter. Nog nie eers gepraat van die 5000 bane wat ons ikoniese bane insluit van regoor die wΓͺreld. Kom oefen "Next level" of kom daag jou vriende uit vir n rondte op die Fairways van die Majors!
β
Speel in jou tyd skedule wat jou pas.
β
Belplan vir weer omstandighede om jou gholf program te verseker
β
Perfek vir beginners Γ©n ervare gholfspelers
β
Pret vir vriende, familie en besigheidsgeleenthede
π° KOSTES
ποΈ Enkel Speler β R150 per uur
ποΈποΈ 2 Spelers β R250 per uur
ποΈποΈποΈ 3 Spelers β R350 per uur
ποΈποΈποΈποΈ 4 Spelers β R450 per uur
π Simpact Golf
π Oop daagliks van 08:00 tot 22:00
π₯ Ervaar die toekoms van gholf vandag!
π Bespreek jou sessie nou en kom kyk hoekom almal oor golf simulasie praat.