Future Klofies Cricket Academy

Future Klofies Cricket Academy Glo en Vertrou. Developing thinking cricketers! Krieketakademie vir leerders vanaf Gr R - Gr 7.

Baie sterkte aan oud Future Klofies Krieketspeler Hardus Coetzer en huidige Future Klofies Krieket afrigter Danie Rossou...
08/10/2021

Baie sterkte aan oud Future Klofies Krieketspeler Hardus Coetzer en huidige Future Klofies Krieket afrigter Danie Rossouw met julle CSA t20 toernooi wat hierdie naweek plaasvind.

Ons hou julle dop manne!! Ons is saam julle opgewonde.

Ons wil ook van die geleentheid gebruik maak om vir ons vorige Future Klofies afrigters geluk te wens met julle CSA t20 toernooi wat reeds verby is. Future Klofies Krieket was bevoorreg dat julle, julle kennis met ons seuns kon deel.

Evan Jones
Ludwig Keastner

Sterkte met die res van die seisoen!

🏏🏏🏏
30/08/2021

🏏🏏🏏

11/06/2020

Baie dankie aan Future Klofies krieket afrigter vir die inligting rakende boulwerk.

Ons glo die seuns doen die oefening en bly besig. Die seuns wat steeds oefen sal die vrugte pluk wanneer die inperkingstydperk verby is‼️

Ons sien regtig uit om elkeen van julle weer te sien🏏

09/06/2020

Baie dankie aan ons Future Klofies krieket afrigter .simmonds.5872

Ons sien regtig uit om weer te kan begin met al die seuns en ons hoop baie hard vir n seisoen hierdie jaar, al is dit n kort seisoen🙏🏼😬‼️

08/06/2020

Baie dankie aan Future Klofies Krieket afrigter vir hierdie video!

Ons wil ook dan aan al die Gr 7’s sê, geniet julle eerste dag

Wees sterk en spreek lewe‼️

Aanlyn aansoeke is oop‼️Moet nie hierdie geleentheid misloop nie❗️
08/06/2020

Aanlyn aansoeke is oop‼️

Moet nie hierdie geleentheid misloop nie❗️

27/05/2020

Die voorvoet-blok hou is n baie belangrike deel van kolfwerk. Die doel van kolfwerk is om lopies te kry en n manier te vind om lopies te maak.

Maar om jouself as kolwer die geleentheid te gee om lang tye in die middel te spandeer om lopies te maak gaan jy n goeie verdedigingsbasis moet hê. Die voorvoet-blok is die grootste deel daarvan. Wees gemaklik met jou verdedigingsposisies.



Moenie die eerste dag van ons aanlyn opedag misloop nie‼️‼️
26/05/2020

Moenie die eerste dag van ons aanlyn opedag misloop nie‼️‼️






26/05/2020

Baie dankie .deb Hoërskool Waterkloof se eerste span krieket kaptein vir die volgende video oor hoe om die “on-drive” makliker te speel en te verstaan‼️




22/05/2020

Dag 40 oefenprogram🏏🏃

Fokus is onderlyf + plofkrag en almal se gunsteling, die voorvoet verdediging hou😬

Vir enige kolwer om lang tye te kolf en tyd in die middel te spandeer gaan hy n goeie verdediging moet hê‼️




22/05/2020

Dag 39 ( Donderdag ) oefenprogram🏏🏃

Ons fokus op fiksheid en die “slog-sweep”‼️

Elke bietjie ekstra wat jy doen is jy n treë voor jou opponent. So moenie agter raak in hierdie lockdown tyd nie, alles gaan weer terugkeer na normaal en daar sal weer sport wees❗️😬





Address

Corner Of Boeing And Solomon Mahlangu
Pretoria

Opening Hours

Wednesday 16:00 - 17:30
Friday 16:00 - 17:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Future Klofies Cricket Academy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Future Klofies Cricket Academy:

Share