Moot Sport Network

Moot Sport Network This page is dedicated to Moot school sports, focusing on scores, results and fixtures, please tag photos and videos to Moot sport network FB page, and share

09/08/2026

Opsoek na 'n baie goeie middel afstand atletiek afrigter, verskieslik in moot area pretoria
Kontak Keith 0615437798

09/08/2026

🏉💚💛 ONS o.16-PUMAS GAAN DEUR! 💛💚🏉

Wat ’n puik oorwinning vir Die Hoërskool Wonderboom se o.16-Pumas in die Noordvaal-kwarteindronde!

🏉 Die Hoërskool Wonderboom 22
🏉 Hoërskool Riebeeckrand 17

Ons Pumas het met vasberadenheid, karakter en spanwerk geveg tot die laaste fluitjie en hul plek in die volgende ronde verdien!

Baie geluk aan elke speler en afrigter. Julle harde werk en toewyding maak ons ongelooflik trots. 💚💛

Baie geluk, Pumas!

09/08/2026

🏉💚💛 ONS o.14-CUBS GAAN DEUR! 💛💚🏉

Nog ’n uitstekende Noordvaal-oorwinning vir ons o.14-Cubs!

🏉 Die Hoërskool Wonderboom 17
🏉 Hoërskool Dr. Malan 12

Ons Cubs het weer gewys hoeveel veggees, deursettingsvermoë en hart in hierdie span leef. Met dié oorwinning stap hulle trots verder in die Noordvaal-reeks!

Baie geluk aan elke speler en afrigter met hierdie besondere prestasie. Julle maak Die Hoërskool Wonderboom trots! 💚💛

Baie geluk, Cubs!

09/08/2026

🏉💚💛 TROTS OP ONS TIERE 💛💚🏉

Vandag is ons harte seer, maar ook oorvol van trots.

🏉 Die Hoërskool Wonderboom 50
🏉 Hoërskool Standerton 60

Ons Eerste Tiere se Noordvaal-reis eindig ná ’n ongelooflike wedstryd waarin hulle alles op die veld gelos het.

Vyftig punte. ’n Wedstryd vol karakter, passie en veggees. Tot die einde het julle aangehou veg en gewys wat dit beteken om die groen en goud van Die Hoërskool Wonderboom te dra.

Ja, ons is baie hartseer oor die uitslag – maar o, so trots op julle! 💚💛🐯

Dankie aan elke speler en afrigter vir die ure se harde werk, opoffering en toewyding. Dankie vir elke oomblik hierdie seisoen waarin julle ons laat juig, hoop en saamstaan het.

Tiere, julle mag vandag uit die kompetisie wees, maar julle stap van die veld af met ons volle trots en respek. 💚💛

09/08/2026
09/08/2026

Great win on the road...... Next stop Semi Finals at home.
Naka Bulls Rugby Club vs Harlequins Rugby Club

09/08/2026

Vandag (8 Augustus) se resultate: Well done Oos-Moot!

09/08/2026
08/08/2026

Address

41 Booysen Street, Roseville
Pretoria
0084

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Moot Sport Network posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category