Bobbies Krieket Akademie - H/S Wonderboom

Bobbies Krieket Akademie - H/S Wonderboom Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bobbies Krieket Akademie - H/S Wonderboom, Hoërskool Wonderboom, Pretoria.

06/10/2017

Vir enige navrae ivm die klub krieket en ook die akademie skakel my asb!
Daar sal nie vandag oefening wees nie agv die reen. Ek was nou net by die nette en is nog nat!
Dankie
0832840596

Klub krieket begin Vrydag 6 Okt
03/10/2017

Klub krieket begin Vrydag 6 Okt

Bobbies Junior Klub KrieketKlub fooie R750Klub fooie sluit in: H**p en hoedGekwalifiseerde afrigtersWedstryd b***e
27/09/2017

Bobbies Junior Klub Krieket

Klub fooie R750

Klub fooie sluit in: H**p en hoed
Gekwalifiseerde afrigters
Wedstryd b***e

Enige navrae skakel my asb by 0832840596
25/09/2017

Enige navrae skakel my asb by 0832840596

29/08/2017

Hi almal Bobbies Junior klub begin ook nou in September en die sessies sal ook by Hoërskool Wonderboom plaasvind!

29/08/2017

Goeie bowling sessie....so ontwikkel ons op alle vlakke!

Hi almal hoop die op vakansie geniet die laaste week. Woensdag 26 Julie die eerste Woensdag as die skole her open het sa...
19/07/2017

Hi almal hoop die op vakansie geniet die laaste week. Woensdag 26 Julie die eerste Woensdag as die skole her open het sal die akademie voluit hardloop. Hoop ek sien klomp daar by Wonderboom hoërskool!💪🏼

LA gear....dankie Lampers vir Ruben se nuwe sak. Genuine great quality en vir wat mens kry by jou is jou pryse baie goed...
29/06/2017

LA gear....dankie Lampers vir Ruben se nuwe sak. Genuine great quality en vir wat mens kry by jou is jou pryse baie goed! Luandre van Wyk dankie baie!

21/06/2017

Bobbies junior krieket akademie sal volstroom begin die eerste Woensdag na die skoolvakansie(26 Julie)
Sien uit na die krieket!!!

09/06/2017
02/06/2017

Akademie begin 7 Junie by Hoërskool Wonderboom.....vertel jou maats!!!

Address

Hoërskool Wonderboom
Pretoria

Telephone

0832840596

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bobbies Krieket Akademie - H/S Wonderboom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share