29/08/2026
🧥 EURO JACKETS IS MÔRE BY DIE VALLEIPARTEI! 🎉
Kom kuier saam by die Valleipartei en maak seker jy kom loer in by Euro Jackets!
❄️ Winter is nog nie heeltemal klaar met ons nie — so kom kry jou winterbaadjies en maak seker jy en die familie is reg vir die koue dae.
📅 29 Augustus
⏰ Vanaf 08:00 tot dit klaar is!
📍 Valleisig Gemeente – 758 Tipperary Way, Faerie Glen
Daar gaan kos, musiek, kuns, handwerk en hope pret vir die hele gesin wees.
Sien julle môre! 🐑🧥