Derdepark Sentrum

Derdepark Sentrum 3de Park bied van die volgende dienste vir u gerief :
Slaghuis * Bakkery * Supermark * Vulstasie * Restaurant Intiem en uit die gewoel. Haastig?

Dis hoe ons dit sal beskryf. By Derdepark Winkel Sentrum kan jy kom ontspan. Eet en drink ietsie by ons restaurant en kry van die beste vleis en lekkerste brode terwyl jou kar gewas word, of vroulief haar hare sny. Ons het ook n Engen petrol stasie asook n "Quick Shop". Alles op dieselfde terrein. Op die perseel is daar ook 'n Postnet, Wassery, Drankwinkel, Karate vir die kinders en nog vele meer. Kom besoek ons gerus.

Bederf vir Pa hierdie Vadersdag!Laat ons die werk doen terwyl julle lekker saam Pa kuier! Geniet heerlike geroosterde Po...
11/06/2026

Bederf vir Pa hierdie Vadersdag!

Laat ons die werk doen terwyl julle lekker saam Pa kuier!
Geniet heerlike geroosterde Pork Belly, baba-aartappels, 2 groente van jou keuse en ’n smaaklike nagereg.

πŸ“… Sondag 21 Junie
πŸ“ž Bestel vooraf om teleurstelling te voorkom!

πŸ₯£πŸž Botterskorsiesop is terug!Heerlike botterskorsiesop en vars cocktailbroodjies. πŸ˜‹βœ”οΈ 250ml sop + cocktailbroodjie – R24...
10/06/2026

πŸ₯£πŸž Botterskorsiesop is terug!

Heerlike botterskorsiesop en vars cocktailbroodjies. πŸ˜‹

βœ”οΈ 250ml sop + cocktailbroodjie – R24.99
βœ”οΈ 1L sop + 12 cocktailbroodjies – R99.99

πŸ“… Slegs Woensdag 10 Junie
πŸ“ Derdepark Vleismark

πŸ₯˜β„️ Winter is hier! Maak jou gunsteling winter β€˜stew’ vir minder met ons spesiale pryse op beesvleis en groentepakke. Ko...
09/06/2026

πŸ₯˜β„️ Winter is hier! Maak jou gunsteling winter β€˜stew’ vir minder met ons spesiale pryse op beesvleis en groentepakke. Kom kuier gerus hierdie week by Derdepark Vleismark! πŸ›’

πŸ“… Geldig: 8 tot 14 Junie 2026


Heerlike Kerrie & Rys Maandae vir hierdie koue weer, by Derdepark!
08/06/2026

Heerlike Kerrie & Rys Maandae vir hierdie koue weer, by Derdepark!

Maandag Special! 🍽️

Geniet ons heerlike Kerrie & Rys vir slegs R44.99!

πŸ“ Beskikbaar net op Maandae in Junie
πŸ“ž 012 755 6781 | 082 490 9193

Kom kry joune terwyl voorraad hou!

Bunny Chow Vrydae! Vrydae is Bunny Chow-dae by Derdepark! πŸ”₯Geniet ons heerlike Bunny Chow vir slegs R84.99 - net geldig ...
05/06/2026

Bunny Chow Vrydae!

Vrydae is Bunny Chow-dae by Derdepark! πŸ”₯

Geniet ons heerlike Bunny Chow vir slegs R84.99 - net geldig op Vrydae tot einde Junie.

Moenie uitmis nie, kom kry joune vandag!

πŸ“ž Bestel nou: 012 755 6781 | 082 490 9193

β˜•πŸ© Die Perfekte Kombinasie vir Doughnutdag!Vier WΓͺreld Doughnutdag saam met ons by MBT Tribeca! πŸŽ‰Geniet ’n Medium Cappuc...
04/06/2026

β˜•πŸ© Die Perfekte Kombinasie vir Doughnutdag!

Vier WΓͺreld Doughnutdag saam met ons by MBT Tribeca! πŸŽ‰

Geniet ’n Medium Cappuccino + Doughnut vir slegs R49.99 op 5 Junie 2026.

Kom maak jou dag net ’n bietjie soeter! πŸ˜‹

πŸ“ Beskikbaar by MBT Tribeca, Derdepark
πŸ“… Slegs Vrydag, 5 Junie 2026

🍩 Vrydag, 5 Junie is WΓͺreld Doughnut Dag!Kom geniet jou gunsteling doughnut of bederf iemand spesiaal met iets soets. Da...
04/06/2026

🍩 Vrydag, 5 Junie is WΓͺreld Doughnut Dag!

Kom geniet jou gunsteling doughnut of bederf iemand spesiaal met iets soets. Daar is niks beter as vars doughnuts en goeie geselskap nie!

Hearty Beef & Veggie SoupPerfek vir die koue weer! βœ”οΈ 250ml sop + cocktail broodjie vir slegs R29.99OFβœ”οΈ 1L sop + 12 coc...
03/06/2026

Hearty Beef & Veggie Soup

Perfek vir die koue weer!

βœ”οΈ 250ml sop + cocktail broodjie vir slegs R29.99
OF
βœ”οΈ 1L sop + 12 cocktail broodjies vir R109.99

πŸ“ Slegs op Woensdae beskikbaar.
πŸ“ž 012 755 6781 | 082 490 9193

🎀 Jan Blohm live by Padlangs! 🎀Moenie hierdie besonderse aand misloop nieJoin ons op 28 Junie om 17:00 vir ’n onvergeetl...
03/06/2026

🎀 Jan Blohm live by Padlangs! 🎀

Moenie hierdie besonderse aand misloop nie
Join ons op 28 Junie om 17:00 vir ’n onvergeetlike vertoning deur Jan Blohm

🎟️ Kaartjies: R250 p.p.
πŸ“ Padlangs Restaurant & Bar, Derdepark Sentrum, Zambezi Drive, Pretoria

Bespreek jou kaartjies hier:
https://amfi.click

Heerlike grootmaat 2kg pak maalvleis teen slegs R99.99/kg! πŸ“… Geldig van 1 tot 7 JunieπŸ“ Derdepark Vleismark
02/06/2026

Heerlike grootmaat 2kg pak maalvleis teen slegs R99.99/kg!

πŸ“… Geldig van 1 tot 7 Junie
πŸ“ Derdepark Vleismark

Address

Zambesi Road East
Pretoria
0035

Opening Hours

Monday 07:00 - 19:00
Tuesday 07:00 - 19:00
Wednesday 07:00 - 19:00
Thursday 07:00 - 19:00
Friday 07:00 - 19:00
Saturday 07:00 - 19:00
Sunday 07:00 - 13:00

Telephone

+27127556781

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Derdepark Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share