Lynnwood Bowling Club - Pretoria

Lynnwood Bowling Club - Pretoria Lynnwood Bowling Club is a vibrant community hub where bowling enthusiasts of all ages and skill levels come together.

02/09/2026
Kom ondersteun hierdie lekker dag!
13/08/2026

Kom ondersteun hierdie lekker dag!

Business league coming!!!
12/08/2026

Business league coming!!!

Ons vroue het hard probeer. Aan gees en entoesiasme was daar geen gebrek maar hierdie jaar het ons dit nie gemaak nie. G...
10/08/2026

Ons vroue het hard probeer. Aan gees en entoesiasme was daar geen gebrek maar hierdie jaar het ons dit nie gemaak nie. Geluk manne! Goeie wen!

Tomorrow is the day of reckoning!
09/08/2026

Tomorrow is the day of reckoning!

Winter Besigheidsliga, laaste aand. Koud gewees maar al gou warm van speel en OBS geword. Wat 'n lekker klomp mense alma...
24/06/2026

Winter Besigheidsliga, laaste aand. Koud gewees maar al gou warm van speel en OBS geword. Wat 'n lekker klomp mense almal. Ons het soveel regtig nice mense ontmoet en mee gespeel en gelag.
Hier is die fotos van die lekker aand met die prysuitdeling. Ons se dankie vir die donasies, vir die sweets en chippies wat deur Seeff en JQX Brand voorsien was. Verder vir almal se insette, op die veld, in die kombuis, in die kroeg en agter die skerms.
In November kom die Somer Besigheidsliga. Ons hoop ons sien jullie almal weer daar!

Pro-10 done and dusted!! Ons het die lekkerste weer bestel en baie lekker gespeel en ge-eet. Aan al die die mense wat di...
16/06/2026

Pro-10 done and dusted!! Ons het die lekkerste weer bestel en baie lekker gespeel en ge-eet. Aan al die die mense wat dit georgsniseer het sê ons dankie. Groot sukses. Die trotse wenners André Weber and Laurette Pretorius met Naas- wenners Marisa Veenstra en Johan Strauss. Baie geluk!!

Our Arina Joubert won silver, Johan Strauss and Johan Wilkens brought back bronze. Very proud of our players!
08/06/2026

Our Arina Joubert won silver, Johan Strauss and Johan Wilkens brought back bronze. Very proud of our players!

Address

423 King's Highway
Pretoria
0081

Opening Hours

Wednesday 02:00 - 17:00
Friday 09:00 - 12:00
Saturday 02:00 - 17:00

Telephone

+27832320399

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lynnwood Bowling Club - Pretoria posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share