SBEM Softball and Baseball

SBEM Softball and Baseball Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from SBEM Softball and Baseball, PTA, Pretoria.

Permanently closed.
27/08/2024
26/08/2024

Vra vir gebede. Ek kry 'n online gebedskring aan die gang. My liefde vir almal wat dit lees. Kom ons bid vandag vir mekaar want gebede is nou nodig. As ek nie jou naam sien nie, sal ek verstaan. Ek vra my familie en vriende waar u ookal mag wees, om hierdie status vir een uur te plaas, om 'n gebed te fluister vir almal wat familieprobleme, gesondheidstryde, werkskwessies of bekommernisse van enige aard het en net moet weet dat iemand omgee. Doen dit vir ons almal, want niemand is immuun nie. Ek hoop om dit op die mure van my familie en vriende te sien net vir morele ondersteuning.
Ek het dit vir iemand anders gedoen en jy kan ook💞
Ek het gekopieer en op my muur gepos. Klaar!

Mense kyk wat gebeur op die hoek van 3de str en Oceanway. Ek het die oumensies so jammer gekry . Baie dankie vir die man...
02/08/2024

Mense kyk wat gebeur op die hoek van 3de str en Oceanway. Ek het die oumensies so jammer gekry . Baie dankie vir die manne wat hulle kon uit help uit die g*t uit. Ons vra asb dat die DA dalk kan help dit is baie gevaarlik. G*t word net dieper en dieper. Die leerling bestuurders draai ook hier by 3de str. Hier gaan nog n lelike ongeluk plaasvind soos nou. Gelukkig geen beserings dank die Here daar voor.

1975 Ntvl span kyk hoe jonk was ons almal nog  ek was 17jr oud en julle ander onthou julle nog .....
20/03/2023

1975 Ntvl span kyk hoe jonk was ons almal nog ek was 17jr oud en julle ander onthou julle nog .....

20/08/2019

Sublimated hemde Sagtebal voorraad en Broeke ens
Kontak asb.
Cecilia 0605037474 of 0725823320

Address

PTA
Pretoria

Telephone

+27605037474

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SBEM Softball and Baseball posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share